AGS Sederville, Clanwilliam

AGS Sederville, Clanwilliam Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from AGS Sederville, Clanwilliam, Religious organisation, Bloekom Avenue, Clanwilliam.

30/08/2026

Erediens, Sondag 30-08-2026

23/08/2026

Erediens, Sondag 23-08-2026

16/08/2026

Erediens, Sondag 16-08-2026

09/08/2026

Erediens, 9 Augustus 2026

09/08/2026

Erediens: 9 Aug. 2026

Dit beloof om waarde vir geld te wees!Maak VANDAG nog kontak. 🤤
27/07/2026

Dit beloof om waarde vir geld te wees!
Maak VANDAG nog kontak. 🤤

05/07/2026

Verheug. Dankbaar. Ootmoedig. Kom na die oppervlak wanneer ons d**k aan die ondersteuning wat hierdie inisiatief verwerf het: baie dankie aan elkeen van u wat ons met hierdie poging ondersteun het. Ons spreek die Seën van die Here wat ryk maak op oor u uit.

Drum roll, please …

Die wenner van die vellie trekking is dan; Monique April.
Baie geluk Monique. Mag dié skoene, wat pasklaar vir jou gemaak word, jou die Spore van Geregtigheid met bereidwilligheid laat stap.
Vele geseënde voetspore!

Koop u braaibordkaartjie by enige lid van die AGS Sederville Sustersvereniging. Dit beloof om lip-lek-lekker te wees.🤤  ...
03/07/2026

Koop u braaibordkaartjie by enige lid van die AGS Sederville Sustersvereniging. Dit beloof om lip-lek-lekker te wees.🤤

30/06/2026

AGS Sederville Jeugweek terugflits!🥹💃

Kom geniet 'n aand vol sang, lofprysing en lekker kuier! Kaartjies beskikbaar 🎫🎟
13/06/2026

Kom geniet 'n aand vol sang, lofprysing en lekker kuier!

Kaartjies beskikbaar 🎫🎟

Address

Bloekom Avenue
Clanwilliam
8135

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when AGS Sederville, Clanwilliam posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share