28/08/2024
Op hierdie koue dag is 'n besoek aan die Tuiskombuis oorkant die Clanwilliam Wildflower Show die moeite werd!
Dié LEKKERSTE pannekoek 🥞, braaivleis 🥩, eg Kaaps-Maleise samoosas, Kerrie-en-Rys, stomende koffie☕️/tee en nóg wag op jou!
Kom maak 'n draai!