14/05/2026
๐ธ Yada Family Ministries nooi alle vroue hartlik uit na ons besondere Moedersamekoms! ๐ธ
Kom geniet โn dag van liefde, bemoediging, lofprysing en dankbaarheid saam met ander vroue van geloof. ๐
๐ Tema: Dankbaarheid
โVerbly julle altyd. Bid gedurig. Wees in alles dankbaar...โ
โ 1 Tessalonisense 5:16-18
๐ Plek: Kentucky Plaas, Grabouw
๐
Datum: 31 Mei 2026
๐ Tyd: 10:00
Bring jou ma, suster, vriendin of buurvrou saam vir โn geseรซnde en inspirerende saamkuier in die teenwoordigheid van die Here. ๐ท
โจ Dankbaar vir gister
โจ Geseรซn vir vandag
โจ Vol hoop vir mรดre