Corpus Christi Panorama

Corpus Christi Panorama Ons is 'n AGS familiekerk met 'n droom om God se liefde met alle mense te deel.Dienstyd: Sondae 09:30 Almal is welkom, maak nie saak wat jou agtergrond is nie.

Ons visie is om soos 'n stad op 'n berg 'n gemeente te wees wat God se liefde aan alle mense reflekteer. Mattheus 5:14-16 is ons gemeente se sleutelvers (as daar so iets kan wees...). Ons dienste is lekker gemaklik en sonder enige voorgee of agendas. Ons dienste is om 9:30 en 18:30.

Wat is ń kosmark sonder ń tradisionele basaarpoeding?Hierdie nagereg geniet jy sommer vir ontbyt of jy koop 10 bakkies w...
30/08/2026

Wat is ń kosmark sonder ń tradisionele basaarpoeding?
Hierdie nagereg geniet jy sommer vir ontbyt of jy koop 10 bakkies wat jy saam met die gesin geniet saam met jul Sondagmiddag familie ete.

Kosmark kaartjies is nou reeds te koop by die kerkkantoor.

30/08/2026

Welkom by ons aanlyn diens. Geniet die diens saam met ons.

Daar is dae wat kinders moet kos eet voor enige lekkers, maar die kosmark is nie een van daai dae nie. En as al die suik...
28/08/2026

Daar is dae wat kinders moet kos eet voor enige lekkers, maar die kosmark is nie een van daai dae nie. En as al die suiker in is kan hulle lekker op en af spring terwyl ma en pa in die teetuin kuier.

Kosmark kaartjies is nou reeds te koop by die kerkkantoor.

Wat is dan nou lekkerder as ń varsgebakte vetkoek wat gevul is met heerlike kerrie maalvleis... jou mond water seker al....
26/08/2026

Wat is dan nou lekkerder as ń varsgebakte vetkoek wat gevul is met heerlike kerrie maalvleis... jou mond water seker al. Kom geniet dit vars of kry so paar om huistoe te neem vir later die dag.

Kosmark kaartjies is nou reeds te koop by die kerkkantoor.

As jy ń winskopie soek vir jou groente en vrugte dan moet jy seker maak jy stap vroegtydig by ons kosmark in. Soos wat j...
24/08/2026

As jy ń winskopie soek vir jou groente en vrugte dan moet jy seker maak jy stap vroegtydig by ons kosmark in.
Soos wat jy oor die wenstreep van die parkrun beweeg, kom dan reguit na die kosmark.

Kosmark kaartjies is nou reeds te koop by die kerkkantoor.

23/08/2026

Welkom by ons aanlyn diens. Geniet die diens saam met ons.

Hierdie is altyd ń treffer! Hierdie jaar maak die manne vir ons ń smullekker butter chicken. Hierdie dis is dalk nie vir...
22/08/2026

Hierdie is altyd ń treffer! Hierdie jaar maak die manne vir ons ń smullekker butter chicken. Hierdie dis is dalk nie vir die kinders nie, maar as jy van geurige kos hou- kry jou kerrie en rys kaartjie vroegtydjig.

Kosmark kaartjies is nou reeds te koop by die kerkkantoor.

Kom ons begin by die kuiertuin. Die kosmark is nie ń plek waar jy net in en uit wil stap nie. Kom geniet die atmosfeer, ...
20/08/2026

Kom ons begin by die kuiertuin. Die kosmark is nie ń plek waar jy net in en uit wil stap nie. Kom geniet die atmosfeer, die samesyn en gegons van mense. Nadat jy al jou bederfies gekoop het kan jy lekker ontspan in die teetuin- ń koffie en stukkie koek geniet om die dag af te sluit.

Kosmark kaartjies is nou reeds te koop by die kerkkantoor.

Ons is kinderlik opgewonde oor ons jaarlikse kosmark wat om die draai is. 5 September gaan ons lekker saam kuier rondom ...
19/08/2026

Ons is kinderlik opgewonde oor ons jaarlikse kosmark wat om die draai is. 5 September gaan ons lekker saam kuier rondom verskeie kossoorte, heerlike nagereg en 'n lekker koffie in die hand. Nooi jou vriende en kom geniet hierdie dag saam met ons. Hou die spasie dop om op hoogte te bly van wat jy alles kan verwag op die dag.

Address

Cape Town

Opening Hours

Monday 08:30 - 14:00
Tuesday 08:30 - 14:00
Wednesday 08:30 - 14:00
Thursday 08:30 - 14:00
Friday 08:30 - 14:00
Sunday 09:30 - 11:00

Telephone

+27219394298

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Corpus Christi Panorama posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Corpus Christi Panorama:

Shortcuts

Share