Eden Gemeente - Bronkhorstspruit

Eden Gemeente - Bronkhorstspruit Eden Gemeente streef daarna om 'n pastorale gemeente te wees wat bestaan uit gesonde huisgesinne.

Eden is deel van die Christelike Gereformeerde Kerk in Suid-Afrika.

Sending Ontbyt het afgeskop. Diensbare Hande.
12/09/2026

Sending Ontbyt het afgeskop. Diensbare Hande.

Ons sending het afgeskop!!!! As jy nie hier is nie, mis jy uit!!!!
11/09/2026

Ons sending het afgeskop!!!! As jy nie hier is nie, mis jy uit!!!!

Sending naweek program! 🥳❤️Kontak Ds. Gerhard vir meer inligting by 0768202514
08/09/2026

Sending naweek program! 🥳❤️

Kontak Ds. Gerhard vir meer inligting by 0768202514

Vandag het ons as gemeente saamgekom, ten spyte van die koue en reën, en weer die voorreg gehad om saam te aanbid, te lu...
06/09/2026

Vandag het ons as gemeente saamgekom, ten spyte van die koue en reën, en weer die voorreg gehad om saam te aanbid, te luister en ons harte voor die Here te bring. 🙏🏻

Ds. Sakkie Weber het vanoggend uit Psalm 51:1–21 gepreek, ’n kragtige herinnering aan God se genade, vergifnis en die behoefte aan ’n rein hart voor Hom. ❤️

En dan is daar nog groot opgewondenheid oor volgende naweek! 🎉
Ons Sendingnaweek is om die draai, en ons kan nie wag om dit saam as gemeente te beleef nie!
📣 Besonderhede volg binnekort... Hou ons blad dop!

Mag ons hierdie week met dankbare harte leef, vasgehou deur God se genade.
’n Geseënde week aan elkeen! 🙏🏻

🍽️❤️ ’n Heerlike restaurant-aand by die Eden Gemeente!Baie dankie aan elkeen wat deel was. Dit was wonderlik om sommer n...
28/08/2026

🍽️❤️ ’n Heerlike restaurant-aand by die Eden Gemeente!

Baie dankie aan elkeen wat deel was.
Dit was wonderlik om sommer net saam te wees, te lag, te kuier en herinneringe te maak.

Hier is ’n paar foto’s van ’n aand wat beslis een is om te onthou! 📸✨

Gemeenskap, vriendskap en saamwees maak die hart warm. 🙏🏼❤️

27/08/2026
Ons nooi julle na ons restaurant-aand op Vrydag 28 Augustus. Kom en geniet die maaltyd hier saam met ons, in 'n rustige ...
26/08/2026

Ons nooi julle na ons restaurant-aand op Vrydag 28 Augustus.

Kom en geniet die maaltyd hier saam met ons, in 'n rustige atmosfeer, of bestel 'n wegneem-ete.

Sien julle 28 Augustus!

🙏 SONDAGDIENS | 16 AUGUSTUS 🙏Ons is vandag geseën deur ’n kragtige boodskap van Ds. Gerhard uit Romeine 7:1–13. ❤️🎂 Verj...
16/08/2026

🙏 SONDAGDIENS | 16 AUGUSTUS 🙏

Ons is vandag geseën deur ’n kragtige boodskap van Ds. Gerhard uit Romeine 7:1–13. ❤️

🎂 Verjaarsdae in die komende week: Jaco – 18 Augustus
Juanita – 21 Augustus
Mag die Here julle ryklik seën met julle verjaarsdae en in die nuwe lewensjaar! 🙏❤️

Address

Hoewe 3, Von Willich Straat 6
Bronkhorstspruit
1020

Opening Hours

Wednesday 19:00 - 21:00
Sunday 09:30 - 00:00

Telephone

+27822575851

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Eden Gemeente - Bronkhorstspruit posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Eden Gemeente - Bronkhorstspruit:

Shortcuts

Share