NG Kerk Bronkhorstspruit

NG Kerk Bronkhorstspruit NG Kerk Bronkhorstspruit

Geleenthede om nie te mis nie.
06/05/2026

Geleenthede om nie te mis nie.

14/04/2026

Die Soldaat wat die Spykers ingekap het.

12/04/2026

Die maaltyd in Betanië en Judas se reaksie.

Johannes 12:3
Toe het Maria 'n halfliter egte, baie duur nardusolie gebring en dit op Jesus se voete uitgegiet en sy voete met haar hare afgedroog. Die hele huis is deurtrek met die geur van die reukolie

Maar net nog een van vele asemrowende tonele tydens die opvoering van die Passiespele te NG Kerk Bronkhorstspruit.
12/04/2026

Maar net nog een van vele asemrowende tonele tydens die opvoering van die Passiespele te NG Kerk Bronkhorstspruit.

En so staan ons op die drumpel van een van die grootste gebeure... die Opvoering van die Passiespel NG Kerk Bronkhorstsp...
12/04/2026

En so staan ons op die drumpel van een van die grootste gebeure... die Opvoering van die Passiespel NG Kerk Bronkhorstspruit

Petrus besig om Jesus te verloën!
12/04/2026

Petrus besig om Jesus te verloën!

Passiespel Opvoering te NG Kerk Bronkhorstspruit  op 12 April 2026 om 18:30.Jesus wys Judas aan as die een wat Hom aan d...
11/04/2026

Passiespel Opvoering te NG Kerk Bronkhorstspruit op 12 April 2026 om 18:30.

Jesus wys Judas aan as die een wat Hom aan die Joodse raad gaan uitlewer

23. Die dissipel vir wie Jesus baie lief was, het net langs Hom aan tafel gesit.

24. Simon Petrus beduie toe vir hom dat hy moet vra wie dit is wat Jesus bedoel.

25. Hy leun toe oor na Jesus se kant en vra vir Hom: “Here, wie is dit?”

26. Jesus het geantwoord: “Dit is die een vir wie Ek 'n stukkie brood wat Ek in die sous ingesteek het, sal gee.”

Kom geniet die Passiespel op 12 April 2026 te NG Kerk Bronkhorstspruit om 18:30.Om te verskeker dat jy 'n sitplek kry, k...
10/04/2026

Kom geniet die Passiespel op 12 April 2026 te NG Kerk Bronkhorstspruit om 18:30.
Om te verskeker dat jy 'n sitplek kry, kom sommer al 18:00!

Die Passiespel word 12 April 2026 te NG Kerk Bronkhorstspruit opgevoer.Die Passiespel is nie net 'n opvoering of konsert...
10/02/2026

Die Passiespel word 12 April 2026 te NG Kerk Bronkhorstspruit opgevoer.

Die Passiespel is nie net 'n opvoering of konsert nie, dit is 'n belewenis!

Bespreek 12 April 2026 in jou dagboek en maak seker jy kom vroeg om van 'n sitplek verseker te wees!

26/12/2025

Address

49 Cornelis Street
Bronkhorstspruit
1020

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 13:00
Thursday 09:00 - 13:00
Friday 09:00 - 13:00
Sunday 09:00 - 13:00

Telephone

+27139322220

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when NG Kerk Bronkhorstspruit posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to NG Kerk Bronkhorstspruit:

Share