Lewende Woord Bronkhorstbaai

Lewende Woord Bronkhorstbaai Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Lewende Woord Bronkhorstbaai, Church, 75 Kilamajaro str, Bronkhorstspruit.

04/09/2026
Ons is opgewonde oor dit wat die Here doen. Kom geniet die diens saam met ons more oggend. Ons het ook ons gemeentekamp ...
15/08/2026

Ons is opgewonde oor dit wat die Here doen. Kom geniet die diens saam met ons more oggend.
Ons het ook ons gemeentekamp die naweek van 4-6 Setember.

Kosbare vrou,Ons nooi jou, jou vriendin en dogter na ons Vroue'Oggend.Jy is waardevol.Jy is in die beeld van die Here ge...
27/07/2026

Kosbare vrou,
Ons nooi jou, jou vriendin en dogter na ons Vroue'Oggend.
Jy is waardevol.
Jy is in die beeld van die Here gemaak.
Jou naam is in die Palm van Sy hand geskryf.
Kom spandeer tyd in Sy teenwoordigheid. Tyd saam met Hom is nooit gemorste tyd nie.

Kom geniet 'n oggend van Aanbidding, saam sit om Sy Woord, 'n Bederf-pakkie, Verversings, en net lekker saam Kuier.

Jy wil dit nie mis nie.

Registreer by: https://forms.gle/E4fS5hWLu7zr4WHr6

Ons sien daarna uit om jou daar te sien. Kom met 'n verwagting.

Liefde❤️,
Jacolien en Span.
Lewende Woord BronkhorstSpruit.
" 'n Plek van Genesing, Vryheid, Genade & Groei".

Address

75 Kilamajaro Str
Bronkhorstspruit

Opening Hours

09:00 - 13:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Lewende Woord Bronkhorstbaai posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category