AGS Hartsion Bapsfontein

AGS Hartsion  Bapsfontein Welkom! Ons is ’n liefdesgemeenskap wat passievol is oor Jesus, mekaar en ons gemeenskap. Hier kan jy jouself wees en saam met ons groei.

Sluit aan om te sien waarme ons besig is. Kom kuier gerus hierdie Sondag saam met ons!

🗣️ Het dit al met jou gebeur dat jy iemand wil vertel van Jesus of wat Hy vir jou gedoen het maar jy weet nie waar om te...
07/09/2026

🗣️ Het dit al met jou gebeur dat jy iemand wil vertel van Jesus of wat Hy vir jou gedoen het maar jy weet nie waar om te begin nie?

As dit al ooit met jou gebeur het is die conversations workshop net vir jou! Sluit by ons aan vir die Gideons se praktiese Conversations Workshop. Hierdie werkswinkel bied eenvoudige, praktiese hulpmiddels om geloofsgesprekke in jou alledaagse lewe te begin.

📅 Datum: Sondag 13 September 12:00 (na diens)
📍 Plek: By die kerk
💰 Koste: Gratis

🎯 Bring gerus iemand saam wat wil leer hoe om mense te vertel van Jesus!

📲 Plekke is beperk! Bespreek jou plek hier:
https://ags-hartsion.churchcenter.com/people/forms/1311130

Ons sien uit daarna om jou daar te sien!

05/09/2026
Goeie more geseendes, ek hoop dit gaan goed! Ons nooi graag almal uit na Sondag se diens 09:00, sien julle daar!
29/08/2026

Goeie more geseendes, ek hoop dit gaan goed! Ons nooi graag almal uit na Sondag se diens 09:00, sien julle daar!

Hoop is nie net wens nie—dit is 'n verwagting dat beter dae voorlê.Maak nie saak hoe hierdie afgelope week gelyk het nie...
28/08/2026

Hoop is nie net wens nie—dit is 'n verwagting dat beter dae voorlê.

Maak nie saak hoe hierdie afgelope week gelyk het nie, hou vas aan die vrede wat jou anker en die hoop wat jou gedra het. Haal diep asem hierdie naweek. Jesus is lief vir jou en jy is nooit alleen nie!

Address

Plot 47 C/o Christina And Basil Street
Bronkhorstspruit
1510

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:00
Tuesday 08:00 - 16:00
Wednesday 08:00 - 16:00
Thursday 08:00 - 16:00
Friday 08:00 - 16:00
Sunday 09:00 - 12:00

Telephone

+27678753685

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when AGS Hartsion Bapsfontein posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to AGS Hartsion Bapsfontein:

Shortcuts

Share