AGS Brandfort Herlewing Sentrum

AGS Brandfort Herlewing Sentrum Godsdiens

30/08/2026

WAG OP DIE HERE 30 AUG 2026

23/08/2026

Gebed 23 Aug 2026

16/08/2026

Goeie môre aan al ons getroue kykers.

Ons gaan nie vanoggend ons diens beeldsend nie, agv wetlike en ander aspekte.

Ek vertrou dat u dit sal verstaan asseblief! Baie seën en sterkte vir u!

Stuur asseblief vir ons julle gebedsversoeke.

SHALOM!

Wat gebeur wanneer alles stil word? Wanneer die droom waarvoor jy geleef het, skielik begin wankel?Kom luister hoe Cezan...
15/08/2026

Wat gebeur wanneer alles stil word? Wanneer die droom waarvoor jy geleef het, skielik begin wankel?

Kom luister hoe Cezanne Yzelle haar persoonlike getuienis deel van God se trou, genesing en roeping, en hoe Hy haar geleer het dat ons identiteit nie in ons talente of omstandighede lê nie, maar in Hom alleen.

Cezanne en Peter Cleff sal ook die lofprysing en aanbidding lei.

Bring gerus iemand saam, daar is 'n plek vir jou!

09/08/2026

WAARHEID EN GEHOORSAAMHEID

19/07/2026

Ons maak verskoning aan ons getroue kykers.

Bakkiesblad het ons rekening opgeskort, as gevolg van 'n foutjie wat ons gemaak het ten opsigte van 'n sekere lied!

Ons vertrou om volgende week terug te wees met ons uitsendings van die oggenddiens.

Ons vra indien u gebedsversoeke het, dat u dit vir my persoonlik sal stuur. Ons gaan saam met u daarvoor bid.

Mag GOD u ryklik seën!

14/04/2026

Wie onthou, dat ek verlede jaar hieroor gepreek het?
Hierdie is die absolute bevestiging dat die WOORD VAN GOD nie net waar is nie, maar daardie werklikheid wat twyfel totaal uit die weg ruim. ASEMROWEND IS MY GOD!

Address

Soetdoringlaan 28
Brandfort
9400

Telephone

+27824460870

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when AGS Brandfort Herlewing Sentrum posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share