07/08/2026
Kort Afrikaanse Bybelstories.
Minder skermtyd. Meer storietyd.
eKind Kinderstories. Hierdie week se episode: Noag en die Ark, die verhaal van hoe God Noag gebruik het om sy familie en die diere te red van die groot vloed. Besoek www.ekerk.org om 'n hulpmiddel vir ouers, om saam met jou kind oor die episode te gesels, en 'n inkleurprent wat saam met hierdie epis...