01/09/2026
🤔 “Jy verstaan niks!”
Ons sĂŞ dit soms maklik vir iemand wanneer ons voel hulle verstaan nie wat ons probeer sĂŞ nie. Maar verstaan ons mekaar regtig?
Kommunikasie gaan oor meer as net die woorde wat ons gebruik. Dit vra dat ons luister, vrae vra en bereid is om die ander persoon se perspektief te verstaan.
Miskien is die probleem nie altyd dat iemand “niks verstaan” nie – dalk het ons mekaar net nog nie mooi genoeg probeer verstaan nie.
👉 Lees die volledige artikel hier:
https://www.ngkerkvrystaat.co.za/jy-verstaan-niks/