Ng Kerk Alberton-Wes

Ng Kerk Alberton-Wes Die gemeente van Alberton-Wes vorm deel van die gelowiges binne die Ring van Alberton. Daarom het ons deel het aan die uitbou en opbou van God se Koninkryk.

U Lig dring ons om lief te hê! Ons nooi U graag om deel te word van ons gemeente en ons droom. ‘n Droom wat strewe om ons visie uit te lewe.

‘n Visie wat ons dring om uit te reik na weerloses in en buite ons gemeente, dring om te bou aan verhoudings, dring om gesinne te dien, dring om vreemdes vriende te maak en dring om God se lig te laat skyn.

06/06/2026

1 Johannes 14:16-18
Ds. Deon Louw

05/06/2026
05/06/2026
05/06/2026

1 Johannes 5:11-12
Ds. Deon Louw

04/06/2026

Deuternomium 31:8, Psalm 34:19 & 147.3
Ds. Deon Louw

03/06/2026

1 Johannes 4:10-11
Ds. Deon Louw

Address

9 Forestraat
Alberton
1446

Opening Hours

Monday 08:00 - 14:00
Tuesday 09:00 - 14:00
Wednesday 08:30 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Ng Kerk Alberton-Wes posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Ng Kerk Alberton-Wes:

Share