Afrikaanse Samewerkende Kerke Bulawayo/Dutch Reformed Churches

Afrikaanse Samewerkende Kerke Bulawayo/Dutch Reformed Churches Ons is nie meer net drie samewerkende Afrikaanse Gereformeerde kerke nie, maar volledig verenigd as een gemeente, hier bekend as Bulawayo DRC.

Die gemeente is gestig in 1895 as die eerste NG Kerk gemeente noord van die Limpopo en dus ook die heel eerste gemeente in Zimbabwe. Die stigting van die gemeente op 6 September 1895 is dus ook die stigtingsdatum van die NGK in Zimbabwe (Rhodesië) Die gemeente vier op 6 September 2015 haar 120 jarige bestaan. Aan die begin het die gemeente die Afrikaners van die ander Kerke ook gehuisves wat later

self gemeentes gestig het en hulle eie predikante beroep het. Na al die jare het die ander Afrikaanse Kerke weer sedert 2011 by die gemeente aangesluit en as Afrikaanse Samewerkende Kerke begin om die gemeenskap te bedien. Die Kerk het talle Engelssprekende lidmate of kinders van lidmate en daarom word daar ook een maal per maand volledige Engelse erediens gehou. ONS DANK DIE HERE VIR DIE BESONDERE GELEENTHEID OM NOU MEER AS 12 DEKADES HIER TE KON LEEF EN WERK! Ons glo ons het nog 'n doel en 'n taak om mee te werk om 'n verskil te maak in die land! God sal ons die weg wys.

Address

Twintower Churh, Cnr Of G Silundika And 13th Avenue, PO Box 1210
Bulawayo

Opening Hours

Monday 08:00 - 15:00
Tuesday 08:00 - 15:00
Thursday 08:00 - 15:00
Friday 08:00 - 15:00
Sunday 09:00 - 10:00

Telephone

+263926690

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Afrikaanse Samewerkende Kerke Bulawayo/Dutch Reformed Churches posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Afrikaanse Samewerkende Kerke Bulawayo/Dutch Reformed Churches:

Shortcuts

Share

Category