PPK Mooi Hawens Gemeente

PPK Mooi Hawens Gemeente Ps. Johnny & Letitia Fraser
Ps. Jan & Elsa V. Deventer
PPK Mooi Hawens
Watermeyer street 1 Ons glo in die hele Bybel as die geinspireerde Woord van God.

Ons Visie:
Om 'n 3G gemeente te word wat beteken om ''n Gesonde, Geestelike Gemeente te wees. Wat ons is en waarvoor ons staan:
Ons is Protestante gered uit genade deur die versoeningsbloed van Christus Jesus. Ons glo in die drieënige God, die Vader, Seun en Heilige Gees. Ons glo in waaragtige bekering, in die wedergeboorte deur water en gees. Ons glo in die Heilige Sakramente soos deur Jesus inge

stel is, naamlik die Doop en die Heilige Nagmaal. Ons glo dat die doop geskied na die bekering en deur onderdompeling. Ons glo aan heiligmaking. Ons glo aan die doping met die Heilige Gees met spreke in vreemde tale. Ons glo in die wederkoms van Christus Jesus. Ons glo aan 'n ewige hemel en ewige hel. Ons glo aan al die gawes en werkinge van die Heilige Gees. Ons glo aan die egte Pinkster in Sy volheid en in Sy krag. Ons glo aan ware Goddelike genesing.

03/06/2026

Address

Watermeyer Street 1
EMalahleni
1034

Opening Hours

Tuesday 18:00 - 19:00
Sunday 09:00 - 10:30
17:00 - 18:30

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when PPK Mooi Hawens Gemeente posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category