Corpus Christi Emalahleni

Corpus Christi Emalahleni Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Corpus Christi Emalahleni, Church, Smokey Mountain Office Village , Route N4 Business Park, Ben Fleur x11, Emalahleni.

11/09/2026
- Jou Identiteit le nie in wat jy doen nie , maar wie Christus is , en wat Hy vir ons op die kruis gedoen het!✝️
09/09/2026

- Jou Identiteit le nie in wat jy doen nie , maar wie Christus is , en wat Hy vir ons op die kruis gedoen het!✝️

07/09/2026

Mense se woorde kan ons identiteit beinvloed. Luister gerus na hierdie video.

- Geluk aan elkeen wat verjaar , mag dir Here se seën oor julle wees en mag voorspoed jou vooruit gaan. “Die HERE sal jo...
07/09/2026

- Geluk aan elkeen wat verjaar , mag dir Here se seën oor julle wees en mag voorspoed jou vooruit gaan. “Die HERE sal jou seën en jou behoed; die HERE sal sy aangesig oor jou laat skyn en jou genadig wees; die HERE sal sy aangesig oor jou verhef en aan jou vrede gee.”
‭‭NÚMERI‬ ‭6‬:‭24‬-‭26‬ ‭AFR53‬‬🙏🥳✝️

Sondag 08:00 en 09:30 by Smokey Mountain office park. Kom beleef Jesus en voel tuis.
05/09/2026

Sondag 08:00 en 09:30 by Smokey Mountain office park. Kom beleef Jesus en voel tuis.

04/09/2026

Luister gerus en kom kuier by ons Sondag!

Kom beleef n GREAT diens by ons. C2 Emalahleni. Enige iemand welkom. Eerste diens 08:00 , tweede diens 09:30.
31/08/2026

Kom beleef n GREAT diens by ons. C2 Emalahleni. Enige iemand welkom. Eerste diens 08:00 , tweede diens 09:30.

31/08/2026

Pyn en seer is onvermydelik wanneer ons die pad saam met mense stap.
Selfs Jesus het dit beleef.
Vergifnis is nie goedkoop nie. Vergifnis kos jou iets. Dit maak seer.
Kyk na Sy hande.
Die merke vertel die prys van vergifnis.
As jy sukkel om iemand te vergewe…
kyk hierdie video.

Address

Smokey Mountain Office Village , Route N4 Business Park, Ben Fleur X11
EMalahleni
1034

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Corpus Christi Emalahleni posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category