NHK Witbank-Noord

NHK Witbank-Noord Leef vir God
Reik na Mekaar
Groei in Onsself
Hoop vir die Wêreld

13/12/2025

Baie geluk aan almal wat die week verjaar, Ernie Velthuizen, Ilze Prinsloo, Chrizelle Prinsloo, Letitia Maritz, Ewan Nel.

27/09/2025

Baie geluk aan Jaco van Zyl en Alta Smith wat verjaar die week.

30/08/2025

Baie geluk tannie Lenie Taljaard en Stoney Steenkamp wat die week verjaar.

Na 3 jaar se swaarkry en stryd, is dit met hartseer dat ons moet afskeid neem van Hans Maritz wat op 25 Maart gesterf he...
28/03/2025

Na 3 jaar se swaarkry en stryd, is dit met hartseer dat ons moet afskeid neem van Hans Maritz wat op 25 Maart gesterf het. Soveel gedoen en beteken vir ander, sonder dat hy die lig op hom wou laat skyn. 'n Stille reus sal hy in ons gedagtes bly...

Ons gebede is met Sandra en die gesin.

22/03/2025

Baie geluk aan almal wat die week verjaar, Sandra Maritz, Erna Murray, Marika Snyman, Chanel van Zyl, Koos Taljaard en Cecilia Jacobs

15/02/2025

Baie geluk Susan van Staden, Joe jv Rensburg en Johan Maritz wat die week verjaar.

12/01/2025

Baie geluk Hadrian Coetzee, tannie Marietjie Prinsloo en Koos du Toit wat die week verjaar.

13/10/2024

Baie geluk Cornia Harmse, Freek Venter en Julia Prinsloo wat die week verjaar.

28/09/2024

Baie geluk aan Jaco van Zyl, Alta Smith, Eric Steenkamp en Linda Prinsloo wat die week verjaar.

26/08/2024

Baie geluk Simon Oberhollzer en oom Piet Greyling wat die week verjaar

10/08/2024

Baie geluk aan Louis Rorich, Leah de Jager en Carla Steenkamp wat verjaar die week.

28/07/2024

Baie geluk aan Marinda McClintock, Adri Oosthuizen, Johan Coetzee, Hanno Maritz, Marcus Nortje en Natasha kleingeld wat verjaar.

Address

Duvenhage Str; Heuwel
EMalahleni
1042

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when NHK Witbank-Noord posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to NHK Witbank-Noord:

Share