Vinkie Ministries

Vinkie Ministries Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Vinkie Ministries, Religious organisation, 113 + 115 Woltemade str, Die Heuwel, Emalahleni.

04/06/2026
Tyd raak beperk vir besprekings!🕊️🙌🏻
01/06/2026

Tyd raak beperk vir besprekings!🕊️🙌🏻

Liefste Vinkie Sussies 🤍
Net ‘n vriendelike herinnering dat die Vinkie Vrouekamp vinnig nader kom… en daar is nog net ‘n paar plekke beskikbaar!

As jy voel jy het nodig om weg te breek, stil te raak, te herstel en net weer in God se teenwoordigheid te kom—hierdie kamp is vir JÓÚ. 🌿

Dis nie net ‘n naweek weg nie… dis ‘n geleentheid vir verdieping, genesing en om weer te onthou wie jy in Hom is.

💫 Moenie hierdie kans mis nie
📍 Beperkte plekke oor
⏳ Bespreek jou plek so gou moontlik!
(Nommer op die foto!)

Ons sien só uit om saam met jou hierdie spesiale tyd te deel 🤍

Liefste Vinkie Sussies 🤍Net ‘n vriendelike herinnering dat die Vinkie Vrouekamp vinnig nader kom… en daar is nog net ‘n ...
30/03/2026

Liefste Vinkie Sussies 🤍
Net ‘n vriendelike herinnering dat die Vinkie Vrouekamp vinnig nader kom… en daar is nog net ‘n paar plekke beskikbaar!

As jy voel jy het nodig om weg te breek, stil te raak, te herstel en net weer in God se teenwoordigheid te kom—hierdie kamp is vir JÓÚ. 🌿

Dis nie net ‘n naweek weg nie… dis ‘n geleentheid vir verdieping, genesing en om weer te onthou wie jy in Hom is.

💫 Moenie hierdie kans mis nie
📍 Beperkte plekke oor
⏳ Bespreek jou plek so gou moontlik!
(Nommer op die foto!)

Ons sien só uit om saam met jou hierdie spesiale tyd te deel 🤍

Address

113 + 115 Woltemade Str, Die Heuwel
EMalahleni
1034

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Vinkie Ministries posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Vinkie Ministries:

Share