Volle Evangelie Kerk Zastron

Volle Evangelie Kerk Zastron Waar jy deel is van ń familie, want dit is wat kerk is.

30/08/2026

Die Woord word bedien deur pastoor Steven Muller uit die V.E.K. Zastron Gemeente. Die tema van die boodskap is; "Ons, die Brief", welkom by ons Getuienis diens. Ons gesels oor hoe ons lewens waarskynlik die eingste Bybel is wat die mense lees en hoekom is dit belangrik dat ons as gelowiges moet getuig? Ons lees saam in 2 Kor. 3:2-6.

All songs preformed in this video or played, are covered by the following licenses:
CCLI (Copyright License) #465450
CVLI (Streaming License) #22359314

Praise & Worship aand!!Die 9de September by Venterhuis om 18H00
24/08/2026

Praise & Worship aand!!

Die 9de September by Venterhuis om 18H00

23/08/2026

Die Woord word bedien deur pastoor Steven Muller uit die V.E.K. Zastron Gemeente. Die tema van die boodskap is; "Die Hitte van Sy Teenwoordigheid", ons gesels om die Teenwoordigheid van God te soek in elke oomlik van ons lewe, veral in moeilike tye! Lees saam in Daniël 3, waar ons sien hoe die Here Daniël se vriende beskerm terwyl hulle in die vyand se hand is!

All songs preformed in this video or played, are covered by the following licenses:
CCLI (Copyright License) #465450
CVLI (Streaming License) #22359314

17/08/2026

Ons is opgewonde om julle Sondag by die Kerk te sien!! Die Kerk is nie die gebou nie dit is julle ook!!

16/08/2026

Die Woord word bedien deur pastoor Steven Muller uit die V.E.K. Zastron Gemeente. Die tema van die boodskap is; "Op Sy Woord", waar ons kyk na die vergelykenis van die Saaier in Lukas 8. Ons gesels om Jesus se Woord te bewaar en op Sy Woord beweeg!

All songs preformed in this video or played, are covered by the following licenses:
CCLI (Copyright License) #465450
CVLI (Streaming License) #22359314

02/08/2026

Die Woord word bedien deur pastoor Steven Muller uit die V.E.K. Zastron Gemeente. Die tema van die boodskap is; "Absolute Gesag", ons kyk na die verhaal in Lukas 8:27-33 en sien hoe Jesus Sy gesag wys! Die Nuwe Testament word geopenbaar waarvan ons vandag nog kan getuig.

All songs preformed in this video or played, are covered by the following licenses:
CCLI (Copyright License) #465450
CVLI (Streaming License) #22359314

Z-Jeug (Streef na Vrede)Voorreg om by die Skool te bedien!!Dit begin by onsself, bly weg van dinge wat ons vrede steel e...
30/07/2026

Z-Jeug (Streef na Vrede)
Voorreg om by die Skool te bedien!!
Dit begin by onsself, bly weg van dinge wat ons vrede steel en kies eerder om die vrede te bewaar!!

“As dit moontlik is, sover as dit van julle afhang, leef in vrede met alle mense.” – Romeine 12:18

Mag hierdie boodskap ons almal inspireer om draers van vrede te wees. 💙

Preek Recap: Praat met jou Pad26 Julie 2026“Mense se woorde verloor krag deur Jesus se Genade”.
26/07/2026

Preek Recap: Praat met jou Pad
26 Julie 2026

“Mense se woorde verloor krag deur Jesus se Genade”.

Ons harte is vol dankbaarheid en al die eer aan die Here!! Voorreg om te kan bou, dankie aan elkeen wat gehelp het asook...
25/07/2026

Ons harte is vol dankbaarheid en al die eer aan die Here!! Voorreg om te kan bou, dankie aan elkeen wat gehelp het asook by gedra het tot hierdie projek!!

19/07/2026

Baie dankie aan elkeen wat gehelp het en die geleentheid ondersteun het!! Dit is wonderlik om deel te wees van ‘n Gemeenskap wat die hande en voete van Jesus is!!

Wanneer die Kerk strate toe gaan!!
Spreuke 19:17 “Wie hom ontferm oor die a**e, leen aan die Here; en Hy sal hom sy weldaad vergelde”.

Address

50 Hoofd Street
Zastron
9950

Opening Hours

09:30 - 11:00

Telephone

+27510650001

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Volle Evangelie Kerk Zastron posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category