VGK Gemeente Wolseley

VGK Gemeente Wolseley Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from VGK Gemeente Wolseley, Religious organisation, Church Street, Wolseley.

05/05/2019

Soms in jou lewe gaan sit God jou eenkant neer om jou lewe in oenskou te neem. Raak stil en luister vir die fluisterstem. Soos die wind saggies waai deur die boom se takke.

07/06/2018

RUB RING VAN TULBAGH
JEUG VIR Christus EN Sy Kerk het hul RINGDIENS by VGK WOLSELEY, Sondag 10 Junie 2018 om 10h00. Maat Dewald Jacobs van VGK Wellington gaan die diens waarneem.

NG KERK EN VGK PREDIKANTE
07/06/2018

NG KERK EN VGK PREDIKANTE

03/08/2017
29/07/2017

Begrafnis van wyle Pieter Munnik is vandag,29 Julie 2017 om 12h00 by Vgk Wolseley. Ds Mark Arendse neem die diens waar.

08/05/2016

Gemeente kom en deel neem aan die Pinkster 2016 met die Temas Seisoen van Menswaardigheid behandel deur Oudl. Piet Carolus en Ons is God se kinders word vanaf moreaand behandel deur Ds. Mark Arendse om 19h00 by VG KERK WOLSELEY tot Saterdagaand

13/04/2016

SONDAG,17 April 2016 om 10h00 word die Heilige Doop gehanteer by die Gemeente. DS Reggie Simpson,ons konsulent en leraar van VGK Tulbagh sal die gemeente bedien met die Woord. `n Nootlegging en 1 kollekte gaan tydens opgeneem word.

22/02/2016

Sondag,28 Februarie 2016 het ons Gemeente `n gesamentlike Erediens tussen die NGK en VGK Wolseley. Die diens begin om 9h30. Die Heilige Sakramente, Doop en Nagmaal, gaan tydens die Diens plaasvind. Die prediker vir die diens is Ds. Reggie Simpson, wat ook die Doop sal hanteer en Ds. Wouter van Velden van NGK Wolseley sal die nagmaal hanteer. Kom en geniet die oggendboodskap wat die Vader aan ons wil bekend maak!!

Openingsdag vir Wolseley S.S. se leerders en week van gebed saam Pastoor Johan Hurter. Mag die Here 2016 `n vreugdevolle...
19/02/2016

Openingsdag vir Wolseley S.S. se leerders en week van gebed saam Pastoor Johan Hurter. Mag die Here 2016 `n vreugdevolle jaar maak vir die groepies

Address

Church Street
Wolseley
6830

Telephone

023 - 2311200

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when VGK Gemeente Wolseley posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to VGK Gemeente Wolseley:

Share