Simfonie Dames Dinamiek

Simfonie Dames Dinamiek Dames Dinamiek se roeping is om in Simfonie gemeente op ‘n praktiese vlak te bedien. Hulle bevorde

Dames Dinamiek se roeping is om Simfonie gemeente op ‘n praktiese vlak te bedien. Hulle sorg dat mense gasvry en hartlik ontvang word by kuier-, fees- en ook ander spesiale geleenthede. Dames Dinamiek voorsien eetgoed, versier die lokale mooi en beywer hulle daarin om gaste te laat tuis voel. Hulle fokus ook op vrouebediening en organiseer spesiale sprekers en kampe. Hulle bevorder liefde, kuier, omgee en vroulikheid in Simfonie gemeente.

Address

Witpoortjie

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Simfonie Dames Dinamiek posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Simfonie Dames Dinamiek:

Shortcuts

Share