NG Gemeente Tsitsikamma

NG Gemeente Tsitsikamma Die NG Gemeente Tsitsikamma is 'n klein gemeente in die warm hart van die Tsitsikamma in die Oos-Kaap provinsie

.....vandag langs die Via Dolorosa.... https://youtu.be/qH8TOvRcgVE
03/04/2015

.....vandag langs die Via Dolorosa.... https://youtu.be/qH8TOvRcgVE

Via Dolorosa. By Sandi Patty and sung by my sister. Visual Bible's "The Gospel of Matthew" and "The Passion"

27/12/2014

Seënwense vir die nuwe jaar aan elkeen.

'n Geseënde paastyd word almal toegewens en onthou daar was 'n Houtkruis... :http://youtu.be/IBDWlsGBF9I
29/03/2013

'n Geseënde paastyd word almal toegewens en onthou daar was 'n Houtkruis... :http://youtu.be/IBDWlsGBF9I

Terrific voices, nice dramatic music. These guys need more drama in their singing - maybe they could do versions of songs like One more cup of coffee" , 'love hurts, 'bird on a wire', 'I want to know what love is', - stuff with a spanish guitar backing  such as Malaguena Sola Rosa. Just saying. lov...

Die gemeente se webtuiste is met nuwe sagteware opgradeer. Die geleentheid is ook aangegryp om dit 'n nuwe voorkoms te g...
19/01/2013

Die gemeente se webtuiste is met nuwe sagteware opgradeer. Die geleentheid is ook aangegryp om dit 'n nuwe voorkoms te gee. Gaan loer gerus: http://www.tsitsikamma.ng.org.za/. Daar sal nog nuwighede bykom. Kalender sal opdateer word sodra ek dit ontvang - Webmeester

Webtuiste van die NG Gemeente Tsitsikamma, geleë in die hartjie van die Tsitsikamma tussen Stormsrivier en Kareedouw.

19/01/2013
31/12/2012

Geseënde 2013 aan almal. Mag dit 'n pragtige nuwe jaar wees gevul met Sy liefde.

17/05/2012

Vandag gedenk ons die Hemelvaart van Jesus van Nasaret, die Seun van God wat mens geword het. Hy het vanuit God se ewigheid na ons wêreld gekom en, soos die Evangelie van Johannes sê: Hy het … “vlees geword en onder ons gewoon en ons het sy heerlikheid aanskou, ‘n heerlikheid soos van die Eniggebore...

07/04/2012

Hierdie Paasfeesdrama, Sondag is oppad, is 'n Afrikaanse weergawe van SM Lockridge se stuk, Sunday is coming. Dit herinner ons dat Jesus Christus die oorwinn...

05/04/2012

'n Geseënde Paastyd word aan almal toegewens

12/02/2012

Ek het die gemeente se website lewendig gemaak. Ek hoop om die nuutste inligting te ontvang sodat ek updates kan maak. Laat weet gerus wat julle d**k sover. Die mobile weergawe is op die dieselfde adres beskikbaar.

Jan en Lettie van Tonder (middel) het hul 40ste huweliksherdenking saam met Francois en Elizabeth Fourie se optrede gevi...
02/01/2012

Jan en Lettie van Tonder (middel) het hul 40ste huweliksherdenking saam met Francois en Elizabeth Fourie se optrede gevier. Hulle is 40 jaar terug in hierdie gemeente in die huwelik bevestig. Lettie van Tonder (nee Van Wyk) het in die gemeente groot geword.

Address

Witelsbos
6304

Opening Hours

Monday 09:00 - 13:00
Wednesday 09:00 - 13:00
Friday 09:00 - 13:00

Telephone

+27422803814

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when NG Gemeente Tsitsikamma posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share