NG Gemeente Winburg

NG Gemeente Winburg Die eerste gemeente van die Nederduits Gereformeerde Kerk in die Vrystaat.

Ons basaar is hierdie jaar 'n Kerskarnaval. Kom kry gerus vroegtydig kersgeskenkies en allerhande basaarlekkernye
06/09/2021

Ons basaar is hierdie jaar 'n Kerskarnaval. Kom kry gerus vroegtydig kersgeskenkies en allerhande basaarlekkernye

Populêre plek vir hengelaars in 'n deel van die Erfnisdam. Dam is meer as 100% vol en die mense trek pragtige visse uit....
08/04/2021

Populêre plek vir hengelaars in 'n deel van die Erfnisdam. Dam is meer as 100% vol en die mense trek pragtige visse uit.
Ons nooi u om ons gemeente te kom ondersteun met die projek.

18/10/2019
Groot genade. Ds George en Rita is veilig ten spyte van die feit dat ons pastorie in 'n oogwink afgebrand het.
12/11/2018

Groot genade. Ds George en Rita is veilig ten spyte van die feit dat ons pastorie in 'n oogwink afgebrand het.

05/10/2018

Pannekoek, Chocolate koek; Vanilla koek.. Noem dit ons het dit!
27 Okt by ons basaar. WINBURG N.G. KERKTERREIN

05/10/2018

Winburg N.G. kerk hou weer basaar
27 Oktober. Op die kerkterrein.
Kom kuier saam!

Dankie, Anso, dat jy vir ons dames kom besoek het. Ons het heerlik gekuier.
13/09/2018

Dankie, Anso, dat jy vir ons dames kom besoek het. Ons het heerlik gekuier.

NC is besig om mielies vir kerk se saaiprojek te stroop. Hendrien het gaan leer hoe dit werk. Dankie Manne!
13/09/2018

NC is besig om mielies vir kerk se saaiprojek te stroop. Hendrien het gaan leer hoe dit werk. Dankie Manne!

Address

Kerkplein
Winburg

Opening Hours

Monday 09:00 - 12:00
Wednesday 09:00 - 12:00
Friday 09:00 - 12:00
Sunday 09:30 - 10:30

Telephone

+27518810339

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when NG Gemeente Winburg posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share