NG Kerk Westonaria-Oos

NG Kerk Westonaria-Oos 'n Gemeente vir Christen Gelowiges in Westonaria en Omstreke. Eredienste is elke Sondag om 09:00
Kategese na afloop van die erediens gedurende skool termyne.

Die NG Gemeente Westonaria-Oos bedien die gemeenskap van Westonaria, Hillshaven, Jachtfontein en alle omstreke. Kinderkerk gedurende die erdiens, in skool termyne. GPS: 26°18'51.46"S; 27°39'59.51"E

25/09/2020
18/07/2020

Kom geniet môre oggend 'n lekker diens saam met ons om 9:00. Ds. Tjaart Venter lei die diens. Ons het baaaaiiieee spasie vir almal om gemaklik uit mekaar te sit. Bring gerus julle eie kombersie/kussing/warmbottel saam indien julle so verkies. Kerk is ook baie goed gesaniteer. Die weer speel ook lekker saam 🌞. Enigiemand welkom!

27/11/2018

Adam is Saterdag 1 Des by Hoërskool Westonaria. Kom ondersteun NG Westonaria Oos Gemeente. Kontak Michelle by 011 753 1253 vir kaartjies. R100 per kaartjie. Kinders onder 6 gratis.

13/09/2018

Hello daar. N.G Oos Gemeente nooi u almal uit om na die musiek groep Adam saam met ons te kom kyk.Dit vind plaas 1 Desember 2018 om18.30 vir 19.00 Die kostes is R 100 per persoon en kinders onder 6 gratis as hulle met ouers n sitplek deel. Om te bespreek skakel asseblief vir Michelle by kerk kantoor. No. 011 753 1253 Dinsdag tot Donderdag van 8 tot 12. Byvoorbaat dankie vir u ondersteuning.

Kerkraadsbevestiging! Wat n diens as jy nie daar was nie het jy grooooot uitgemis. Dankie aan elkeen se aandeel om van d...
26/08/2018

Kerkraadsbevestiging! Wat n diens as jy nie daar was nie het jy grooooot uitgemis. Dankie aan elkeen se aandeel om van die erediens n awesome diens te kon maak. Al die eer kom U aleenlik toe!

Dis so maklik om elke dag in dieselfde groef in te val met negatiewe denke. Draai dit om verwag GOD se goedheid en guns....
07/08/2018

Dis so maklik om elke dag in dieselfde groef in te val met negatiewe denke. Draai dit om verwag GOD se goedheid en guns. En Jy sal dit kry. Hou op om jouself jammer te kry. GOD wil jou seen op elke gebied van jou lewe. Moeinie HOM beperk met jou denke nie. Moeinie die leuns glo nie. HY bepaal jou toekoms en jy is n gesalfde dienaar van HOM. Jou tyd is nie verby nie. HY gaan dit doen! Dankie Heer U het my vry gemaak van Negatiewe gedagtes! AMEN

Kyk as jy nie by die Markdag is nie mis jy uit!!!!!!!!!!!!!!!!!
28/07/2018

Kyk as jy nie by die Markdag is nie mis jy uit!!!!!!!!!!!!!!!!!

Kom ons ondersteun die Markdag! Daar gaan baie winskopies wees! Sien jou daar.
21/07/2018

Kom ons ondersteun die Markdag! Daar gaan baie winskopies wees! Sien jou daar.

Address

Bothastraat
Westonaria
1780

Opening Hours

09:00 - 11:00

Telephone

+27833804585

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when NG Kerk Westonaria-Oos posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share