18/08/2025
Laaste diens by Shalom gemeente Westonaria op 17 Augustus 2025. Ons prys die Here vir die 39 jaar wat Shalom ñ Lighuis kon wees.
Bid asb saam met ons vir ons gemeentelede vir die nuwe seisoen wat vir hulle voorlê.