VEK Westonaria

VEK Westonaria Church in Westonaria, Gauteng

07/06/2026

Omgord jou
~ Ps Nico Mathee

Sondag 7 Junie* 09:00 oggend diens & nagmaal* 09:00 Sondagskool* 17:00 Pray 4 Westonaria
06/06/2026

Sondag 7 Junie
* 09:00 oggend diens & nagmaal
* 09:00 Sondagskool
* 17:00 Pray 4 Westonaria

05/06/2026
Ons nooi jou uit na hierdie Sondag se diens. Kom word deel ! - jy sal nie spyt wees nie
04/06/2026

Ons nooi jou uit na hierdie Sondag se diens. Kom word deel ! - jy sal nie spyt wees nie

31/05/2026

Die Ewigheid
~ Ps Nico Mathee

Kom word deel. Daar is 'n sitplek spesiaal vir jou!
30/05/2026

Kom word deel. Daar is 'n sitplek spesiaal vir jou!

Sien jou kinders jou bid?Sien hulle hoe jy na God toe gaan wanneer dit swaar gaan, wanneer dit goed gaan, wanneer jy ant...
27/05/2026

Sien jou kinders jou bid?
Sien hulle hoe jy na God toe gaan wanneer dit swaar gaan, wanneer dit goed gaan, wanneer jy antwoorde of genesing nodig het?

Leer jy hulle om te bid?
Sien hulle jou Bybel lees?
Weet hulle hoe lief Jesus hulle het?

Ons grootste verantwoordelikheid as ouers is nie net om ons kinders ‘n goeie lewe te gee nie — maar om hulle na Jesus toe te lei.

Om hulle te wys hoe die vrug van die Gees lyk. Om hulle te leer dat God ‘n God van liefde, genade en waarheid is.

Al die medaljes teen die muur, al die prestasies, al die aardse dinge beteken uiteindelik niks as hulle nie vir Jesus ken nie.

Want die grootste vraag as ons eendag in die hemel kom gaan wees:
“Sal my kinders ook eendag hier wees?”
En wat was my aandeel daarin?

Jy is uitgenooi - kom en kom word deel!
23/05/2026

Jy is uitgenooi - kom en kom word deel!

Address

37 Davies Street
Westonaria

Opening Hours

Wednesday 19:00 - 20:00
Sunday 10:00 - 11:30

Telephone

+27836040613

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when VEK Westonaria posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to VEK Westonaria:

Share

Category