VGK Van Wyksvlei - Wellington

VGK Van Wyksvlei - Wellington Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from VGK Van Wyksvlei - Wellington, Naidoo Singel, Vanwyksvlei, Wellington.

23/09/2025

2 Dae om te gaan 😃🥳
Jeugnaweek 2025 is ampe hier 🙌

Vgk Van Wyksvlei Dinee 2024
27/06/2024

Vgk Van Wyksvlei Dinee 2024

30/03/2024
🥳🥳🙏🙏
23/02/2024

🥳🥳🙏🙏

🙏🙏
22/04/2023

🙏🙏

BIDUUR - 1 Februarie 2023U word hartlik uitgenooi na die biduur om 19:00 by die kerk. Die diens sal gelei word deur oudl...
01/02/2023

BIDUUR - 1 Februarie 2023

U word hartlik uitgenooi na die biduur om 19:00 by die kerk. Die diens sal gelei word deur oudl. Sr. Magdalene Pietersen.

TUG EN HERSTEL

Tug en herstel vergadering vind plaas direk na die biduur. Alle herstel kandidate moet asb met hul voltooide tugboekie na die vergadering kom. Alle voornemende tug kandidate moet 'n tug vorm verkry en dit voltooi en saambring.

Baie dankie

WEEK VAN GEBED 2023U word hartlik uitgenooi na ons gemeente se week van gebed, wat sal plaasvind vanaf 23 - 27 Januarie,...
17/01/2023

WEEK VAN GEBED 2023

U word hartlik uitgenooi na ons gemeente se week van gebed, wat sal plaasvind vanaf 23 - 27 Januarie, met die afsluiting op 29 Januarie.

Die dienste sal gelei word deur ds. Groenewald.

Die dienste begin om 19:00 met voorsang alreeds om 18:45.

Address

Naidoo Singel, Vanwyksvlei
Wellington
7655

Telephone

0814957939

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when VGK Van Wyksvlei - Wellington posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share