Damascus Bediening

Damascus Bediening Immanuel herlewing sentrum.

As God met jou is, wie kan teen jou wees?!!!
18/12/2014

As God met jou is, wie kan teen jou wees?!!!

Pragtig!!!!
07/11/2014

Pragtig!!!!

27/08/2014

Baie geluk aan ons gemeente moeder met haar verjaarsdag!!. Bid die seën van die HERE oor u af. Dankie dat u altyd vir ons n voorbeeld stel van hoe n opregte kind van die HERE sy/haar lewe moet lei. Ons as gemeente is baie lief vir u!!!.

11/08/2014

Dankie Hemelse Vader vir die nuwe lewetjie wat U geskenk het!!! Seën haar Here en ook die ouers!! Gee dat haar lewe aan U toegewy wees!! Amen!

06/08/2014

Ons dien die GOD van wonders!! Dankie ABBA VADER!!!!!!!!!

Vader het my geseën .et n wenspan werkers!!! Aan HOM kom toe al die lof en eer!!!!
02/08/2014

Vader het my geseën .et n wenspan werkers!!! Aan HOM kom toe al die lof en eer!!!!

Oefen vir môre se sang!!
03/05/2014

Oefen vir môre se sang!!

Wenspan!!!!
03/05/2014

Wenspan!!!!

20/04/2014

Wat n geseende Paas naweek het ons gehad!. Die Here is so goed vir ons!!!. Ons groei in Jesus en in getalle elke week! Die Gees van God werk en lei ons in elke diens, elke biduur en by die susters bidure. Dis ń vreugde om God te dien!.

01/01/2014

Wat n wonderlike oujaarsdiens het ons gisteraand gehad!!!!. Die gemeente was al 9 uur hier vegader!!. Ons het koortjies en liedere gesing vanaf 9 uur tot die diens om 11 uur begin het!!. Dis so heerlik om die Here te dien met lofsange!. Seen en voorspoed vir die Immanuel gemeente lede. Dankie vir sulke mense wat die Here opreg aanbid.

08/12/2013

Dankie ons Hemelse Vader dat U vandag so sterrk teenwoordig was in ons gemeente. Ons kan ook net se: waar JESUS is dis Hemels daar!!! Dankie vir U seeninge.

06/12/2013

Ek was bly toe hulle vir my gese het: Kom ons gaan na die huis van die HERE toe. Ps122:1.

Address

25 Beukes Street
Warden
9890

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Damascus Bediening posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share