Gereformeerde Kerk Vryburg

Gereformeerde Kerk Vryburg 'n Groep vir gemeentelede of oud-gemeentelede van die Gereformeerde Kerk Vryburg Ons is die Gereformeerde Kerk Vryburg.

Ons vorm deel van die Gereformeerde Kerkverband in Suid Afrika. Ons is 'n kerk van Christus en ons doel is om sy evangelie uit te leef & te verkondig. Ons glo in die drie-enige God, God die Vader, God die Seun en God die Heilige Gees. Deur sy Woord, die Bybel, lei Hy ons op ons lewenspad. Ons dien Hom met passie en oorgawe van nou af tot in ewigheid.

Gemeente Bybelstudie 28 Junie 2026. Siele slaap / Vagevuur
28/06/2026

Gemeente Bybelstudie 28 Junie 2026. Siele slaap / Vagevuur

Address

Stellastraat 45
Vryburg
8600

Opening Hours

09:00 - 12:00

Telephone

+27711496649

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Gereformeerde Kerk Vryburg posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Gereformeerde Kerk Vryburg:

Shortcuts

Share