Vlam / Flame Youth Group

Vlam / Flame Youth Group Rad bunch of people living for Jesus I AM WEARY OF HOLDING IT IN; INDEED, I CANNOT. - JEREMIAH 20:9

Permanently closed.

BUT IF I SAY, "I WILL NOT MENTION HIS WORD OR SPEAK ANYMORE IN HIS NAME," HIS WORD IS IN MY HEART LIKE A FIRE, A FIRE SHUT UP IN MY BONES.

Vanaand het ek die voorreg gehad om saam met hierdie groepie 10ers op 'n uitreik te gaan Wat n wonderlike voorbeeld stel...
20/05/2018

Vanaand het ek die voorreg gehad om saam met hierdie groepie 10ers op 'n uitreik te gaan
Wat n wonderlike voorbeeld stel hulle nie vir ons volwassenes nie. Die seuns het SELF die worsbroodjies en die dogters SELF die cupcakes gemaak....kosbaar!

13/02/2018

God het ons nie gemaak om Hom te VERSTAAN nie, maar om Hom te VERTROU!

22/10/2017
15/10/2017

God hou sommer baie van jou, want jy leen nooit jou ore aan slegte mense uit nie. Jy hardloop nie agter elke nuwe sonde op die mark aan nie. Jy is ook nie bevriend met daardie spul wat met God spot nie. God is baie bly omdat jy sy Woord geniet. Jy lees dit dag en nag sonder om moeg te word. Daarom is jy soos ’n groot boom wat stewig langs die water staan. Hierdie boom dra op die regte tyd baie vrugte en sy blare bly groen. Sy grootheid skyn helder in alles wat jy doen. Daarom gaan dit baie goed met jou. Met elkeen wat nie doen wat God sê nie, gaan dit bitter sleg. Hulle sondes laat hulle lewe uitmekaarval. Daarom sal daar nie vir hulle plek wees wanneer God eendag voor almal sê wie aan Hom behoort nie. God wys vir mense wat Hom liefhet hoe om elke dag te leef, maar slegte mense verdwaal vir altyd in hulle sonde.
Psalms 1v 1-6

Wanneer ons bid vir mense wat Jesus op ons harte sit.....
25/06/2017

Wanneer ons bid vir mense wat Jesus op ons harte sit.....

Sterkte met die eksamen julle!! Mag hierdie versie n absolute werklikheid vir julle word...onthou...wees oor niks bekomm...
11/06/2017

Sterkte met die eksamen julle!! Mag hierdie versie n absolute werklikheid vir julle word...onthou...wees oor niks bekommerd nie...

07/04/2017
Vanaand het die 10er sel hulle tweede 'uitreik' gehad....sommer in ons eie kerk. Die kinderbediening het hande nodig geh...
06/11/2016

Vanaand het die 10er sel hulle tweede 'uitreik' gehad....sommer in ons eie kerk. Die kinderbediening het hande nodig gehad en hierdie klomp oulike kinders het besluit hulle help graag....baie baie dankie vir al julle hulp vanaand....dankie dat julle ook die kinders bedien het met Woord en dat julle vir hulle gebid het....mag ons Vader julle werklik seën vir.julle bedieningsharte!!

Address

Vredendal
8160

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Vlam / Flame Youth Group posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share