NG Kerk Vredenburg-Akkerdyk

NG Kerk Vredenburg-Akkerdyk NG Kerk Vredenburg-Akkerdyk

Sien asseblief aangeheg die week se afkondigings. Weens tegniese redes, kon ons dit ongelukkig nie laasweek uitstuur nie...
08/06/2026

Sien asseblief aangeheg die week se afkondigings. Weens tegniese redes, kon ons dit ongelukkig nie laasweek uitstuur nie. 👣

Hierdie week se afkondigings👣
27/05/2026

Hierdie week se afkondigings👣

NG Kerk Saldanha hou weer hul gewilde P*k en Proe op 5 Junie. Kontak hul gerus by 022 714 1457.
27/05/2026

NG Kerk Saldanha hou weer hul gewilde P*k en Proe op 5 Junie. Kontak hul gerus by 022 714 1457.

Hierdie week se afkondigings 👣
21/05/2026

Hierdie week se afkondigings 👣

Middagete en aandete het klaar ‘n lekker antwoord en dis BRAAIVLEIS.
09/05/2026

Middagete en aandete het klaar ‘n lekker antwoord en dis BRAAIVLEIS.

Die volgende paar dae se etes wag vir jou by Akkerdyk se Basaar (en nog ‘n paar lekker dinge)
09/05/2026

Die volgende paar dae se etes wag vir jou by Akkerdyk se Basaar (en nog ‘n paar lekker dinge)

Die Basaar is amptelik aan die gang - moenie misloop! 🥳
09/05/2026

Die Basaar is amptelik aan die gang - moenie misloop! 🥳

08/05/2026

Ons begin vandag vanaf 17:00 basaartent opslaan, elkeen se hulp is baie welkom!⛺️

Address

28 Hercules Street
Vredenburg
7380

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when NG Kerk Vredenburg-Akkerdyk posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to NG Kerk Vredenburg-Akkerdyk:

Share

Category