Dinamika Gemeente Vredefort

Dinamika Gemeente Vredefort Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Dinamika Gemeente Vredefort, Church, corner of De Wet and Oranje Street, Vredefort.

“Die koninkryk van God bestaan nie in woorde nie,
maar in krag.” Ons ideaal is om ons geloof te plaas
in die krag van God, om voortdurend te groei in
geloof en om meer van die krag van God in ons
lewens te sien.

Sondag 7 Junie 2026Lekker koue winters oggend diens!
09/06/2026

Sondag 7 Junie 2026
Lekker koue winters oggend diens!

09/05/2026
Kom kuier lekker saam die manne, Dinsdagaand 19 Mei by Kroonstad Selkerk.Kontak vir Juan as jy graag saam die bussie wil...
04/05/2026

Kom kuier lekker saam die manne, Dinsdagaand 19 Mei by Kroonstad Selkerk.
Kontak vir Juan as jy graag saam die bussie wil ry. 0798741860

Kom kuier vanaand om 6 uur saam in die sitkamer by Dinamika. Die vreugde en blydskap wat net die Heilige Gees kan bring,...
29/04/2026

Kom kuier vanaand om 6 uur saam in die sitkamer by Dinamika. Die vreugde en blydskap wat net die Heilige Gees kan bring, is vir jou bedoel! Bring 'n boekie en 'n pen saam. Sien jou daar!

Welkom aan al ons nuwe lidmate! Mag julle geseënd wees in God se koninkryk, en mag goedheid en guns julle volg al die da...
22/04/2026

Welkom aan al ons nuwe lidmate!
Mag julle geseënd wees in God se koninkryk, en mag goedheid en guns julle volg al die dae van julle lewe.

04/04/2026

Verlede Sondag was Palm Sondag...

*Omtrent 500 kruise gaan gebou word om uit te deel by die Kruistog! Kom deel in 'n woelige gemeenskapsdag in Vredefort h...
19/03/2026

*Omtrent 500 kruise gaan gebou word om uit te deel by die Kruistog! Kom deel in 'n woelige gemeenskapsdag in Vredefort hierdie Saterdag!*

*PROGRAM* :
*10:00* Die Kruis-bou aksie begin by Dinamika gemeente Vredefort se kerksaal. Bring 'n batteryboor met square bit saam as jy kan. Skroewe en houtlym word voorsien.

Skryf gerus 'n gebed, 'n Woord/Skrif, of gedagte op 'n kaartjie en bring dit saam. Ons gaan dit aan die kruise vasheg wat uitgedeel gaan word. Iemand gaan jou kruis met die kaartjie ontvang, en so kry jy kans om vir iemand tot seën te wees! (Jy kan soveel kaartjies maak as wat jy wil)

*12:00* Middagete - Heerlike worsbroodjies - Gratis vir almal wat kom help kruise bou!

_Kom werk, kom kuier, kom deel in die lekker! Almal is welkom!_

04/03/2026

Beleef die Via Dolorosa in die hart van die Koepel!

Sluit by ons aan vir 'n onvergeetlike oggend van sang, simboliek en samesyn tydens Die 2026 Kruistog in Vredefort. Ons stap saam 'n pad van 3 km om die verlossingswerk van Jesus Christus te vier. Dit is meer as net 'n stap — dit is 'n ervaring vir die siel.

Waar: Sportgronde, Vredefort
Wanneer: Goeie Vrydag, 3 April 2026
Tyd: 10:30 - 13:00
Bring jou familie en vriende saam om deel te wees van hierdie kragtige gemeenskapservaring.

Vir meer inligting:
Webwerf: www.kruistog.co.za
E-pos: [email protected]
Telefoon: 079 874 1860

Address

Corner Of De Wet And Oranje Street
Vredefort
9595

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Dinamika Gemeente Vredefort posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category