Volle Evangelie Kerk Villiersdorp

Volle Evangelie Kerk Villiersdorp 'n Gemeente in Villiersdorp vir Villiersdorp

/// SONDAG /// is 'n saam-wees dag by Volle Evangelie Kerk, VilliersdorpEn ons kan nie saam wees as JY nie daar is nie! ...
29/06/2024

/// SONDAG /// is 'n saam-wees dag by Volle Evangelie Kerk, Villiersdorp

En ons kan nie saam wees as JY nie daar is nie! Kom kuier saam more middag om 16:00 waar ons as gemeente weer saam gaan aanbid, saam luister en saam toepas. Saam is ons sterker!

Sien jou more!

/// KRAG VAN WOORDE///Hierdie Sondag gaan ons voort met ons reeks 'Krag van Verandering' en ons gaan die tema hanteer va...
20/06/2024

/// KRAG VAN WOORDE///

Hierdie Sondag gaan ons voort met ons reeks 'Krag van Verandering' en ons gaan die tema hanteer van die 'Krag van Woorde'. Debbie Pickworth gaan met ons gesels. Ons nooi jou om te kom deel in hierdie veranderende seisoen. Sien jou Sondag!

/// VADERSDAG /// was lekker by Volle Evangelie Kerk VilliersdorpPast Robert en die span van AGS Nuwe Lewe het kom bedie...
17/06/2024

/// VADERSDAG /// was lekker by Volle Evangelie Kerk Villiersdorp

Past Robert en die span van AGS Nuwe Lewe het kom bedien. Boodskap vir ons vaders en n lekker kuier daarna.

Dit was geseend!

/// VADERSDAG /// by Volle Evangelie Kerk VilliersdorpOns is baie opgewonde vir komende Sondag want dis Vadersdag en Pas...
12/06/2024

/// VADERSDAG /// by Volle Evangelie Kerk Villiersdorp

Ons is baie opgewonde vir komende Sondag want dis Vadersdag en Past Robert jnr kom bedien by ons! Ons nooi al ons pappa's en oupa's om hierdie spesiale dag saam met ons te kom spandeer en te 'celebrate'. Sondag om 16:00.

Kom en geniet 'n heerlike koppie koffie saam met ons! Sien jou daar!

/// NUWE REEKS /// begin hierdoe Sondag by Volle Evangelie Kerk VilliersdorpHet jy n soeke na verandering? Ervaar jy n v...
06/06/2024

/// NUWE REEKS /// begin hierdoe Sondag by Volle Evangelie Kerk Villiersdorp

Het jy n soeke na verandering? Ervaar jy n verandering is nodig? Hoe sien jy verandering? Dan kan jy nie hierdie reeks mis nie.

Robert Pickworth Snr begin met die tema 'Die krag om te verander'.

Sondag om 16h00. Nooi jou wereld en begin reeds deur n verandering te maak in ander se lewens.

Sien jou komende Sondag!

/// BAIE GELUK /// aan n besondere vrou by Volle Evangelie Kerk VilliersdorpDebbie De Koker Pickworth, baie geluk met jo...
01/06/2024

/// BAIE GELUK /// aan n besondere vrou by Volle Evangelie Kerk Villiersdorp

Debbie De Koker Pickworth, baie geluk met jou verjaarsdag vandag! Mag die Here aanhou om jou te seen, te bewaar en te gebruik in Sy werk en vir Sy kerk. Dankie vir die vriendin wat jy vir vele is, die raadgewer wat jy aan baie is en die hardwerkende persoon om God te verheerlik.

Jy is kosbaar! Ons almal by Vollies is baie lief vir jou en waardeer jou opreg!

/// SONDAG /// by Volle Evangelie Kerk VilliersdorpPast Marc bedien Sondag tydens ons weeklikse geestelike byeenkoms om ...
30/05/2024

/// SONDAG /// by Volle Evangelie Kerk Villiersdorp

Past Marc bedien Sondag tydens ons weeklikse geestelike byeenkoms om 16h00. Almal is welkom!

30/05/2024

/// SONDAG /// by Volle Evangelie Kerk Villiersdorp

30/05/2024
/// S O N D A G /// recapBr Johannes het n kragtige woord gedeel oor die krag van spontane aanbidding en hoe dit God beh...
29/05/2024

/// S O N D A G /// recap

Br Johannes het n kragtige woord gedeel oor die krag van spontane aanbidding en hoe dit God behaag.

Kom en ervaar wat die Here doen by Volle Evangelie Kerk Villiersdorp elke Sondag om 16h00

/// PINKSTER ///
18/05/2024

/// PINKSTER ///

Address

Hv Unielaan & Lambrecht Straat
Villiersdorp
6848

Telephone

+27712345718

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Volle Evangelie Kerk Villiersdorp posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share