VGK Villiersdorp

VGK Villiersdorp Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from VGK Villiersdorp, Religious organisation, Buitenkant Street, Villiersdorp.

Dunamai mannegroep Oppad Villiersdorp toe...Wanneer : 21 April 2019Waar : Villiersdorp VGKTyd : 16:00 Prys : R60.00 volw...
26/03/2019

Dunamai mannegroep
Oppad Villiersdorp toe...
Wanneer : 21 April 2019
Waar : Villiersdorp VGK
Tyd : 16:00
Prys : R60.00 volwassenes
R15.00 laerskool kids
R30.00 highschool kids...
Kaartjies beskikbaar by d Kerkraadslede en by ons kerk kantoor...
Kom ondersteun ons...

Vgk Villiersdorp Sondag skool ... Mini Valentine's dinee... 16/02/2019Was a leka geseende dag met hulle... D res van d p...
18/02/2019

Vgk Villiersdorp Sondag skool ... Mini Valentine's dinee... 16/02/2019
Was a leka geseende dag met hulle... D res van d pictures volg...

16/01/2019

Goeie more dierbares... Wees gegroet!!
Ons week van gebed begin Maandag aand om 19:00 die aand en eindig Sondag om 09:30... Almal word hartlik uitgenooi om dit by te kom woon. Mooi dag nd week word toegewens.

21/12/2018

Goeiedag gesiggies...
Diens , Sondag om 09:30 , Dinsdag , Kersoggend diens... om 09:00 , sondag 30 Desember geen diens... maar wel oujaarsdag Maandagaand om 22:30 d aand diens... geseende kersfees nd voorspoedige nuwejaar! 🎅🌲🎁🎉🎈🎁🌲🎅...

28/11/2018

Goeiedag Facebook maatjies...
D 9 Desember 2018 om 09:30 hou ons weer 'n diens aan almal wat in uniforms werk... wat ons lewens red nd beskerm binne en buite ons gemeenskap... ... ... almal is meer as welkom om die diens by te woon. 👮🏥🏨🚓🚔🚑... sien yt om u in u uniform te sien. Ons gee erkenning aan hulle vir d goeie werk gelewer...

24/10/2018

Heerlike visverkope met slaai... net R40 op d 2 November 2018... ... ... mammies night off as j ons kom ondersteun! Danke byvoorbaat vir ondersteuning! 🍤🍜...

08/08/2018

Hi almal... ons jaarlikse bazaar sal plaasvind d 29 September 2018... daar sal hope stalletjies wees nd bje lekkernye te koop wees... Bring d hele family en al die vriende!!! 🍗🎂🍖🍧🍞🍤😃😄
Dit gaan a pretvolle family friends dag wees!!!

11/07/2018

Heerlike braai @ R60 te koop op die 28 Julie te VGK-kerksaal...
Hoender , wors , roosterbrood nd 2 slaaie... dankie byvoorbaat vir u ondersteuning. 🍖🍗🍞🍜 kaartjies beskikbaar b d kantoor , fondselede , kerkraadslede... mooi dag!!!

28/05/2018

Hi almal... wil d kerkkoor bedank vir gister se mooi boodskap wat uitgedra was... bje dankie Br. Colin nd span...
Die vrouebediening hou a heerlike visbraai op Jeugdag , 16 Junie @ R70.
Weer a leka afdag vir d mammas!!!
Kom ondersteun ons graag asb. Kaartjies beskikbaar b d vrouebediening lede.
🍤... dis "viiiiiissslekkkkeeerrrrr"

12/04/2018

Heerlike hoenderbraai @ R50 te koop... d 5 Mei 2018 , VGK Villiersdorp Kerksaal... kaartjies beskikbaar by wykskerkraadslede nd by die kantoor.... kom ondersteun ons graag!!!
🍗🍖... u hoef dan glad nie worry om kos te maak nie afdag vir d mammies!!!

07/02/2018

Mini Valentines day ball vir al os kinders nd jongmense... 24 February 2018 , kaartjie kos net R40 , ingesluit 2 gangmaaltyd... hope pryse te wen... drag code : wit / rooi / pienk / swart....
Kom en geniet d dag met ons.
Kaartjies te koop b Stanton nd Aunt Caroline nd by Sus Vivie.... sien yt!!!❤❤❤❤❤❤❤❤💖💖💖💖💖💖💖

Address

Buitenkant Street
Villiersdorp
6848

Opening Hours

Monday 08:00 - 13:00
Tuesday 08:00 - 13:00
Wednesday 08:00 - 13:00
Thursday 08:00 - 13:00
Friday 08:00 - 13:00
Sunday 09:30 - 11:00

Telephone

028 840 0003

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when VGK Villiersdorp posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to VGK Villiersdorp:

Share