NG Viljoenskroon

NG Viljoenskroon Welkom by die NG Kerk Viljoenskroon-familie

🌽 Die AFFI-PLAAS FEES begin vanaf 09:00-10:30 met ‘n heerlike plaasontbyt. Daarna sal die res van die stalletjies open. ...
01/06/2026

🌽 Die AFFI-PLAAS FEES begin vanaf 09:00-10:30 met ‘n heerlike plaasontbyt. Daarna sal die res van die stalletjies open.

💪 Vanaf 11:00 is daar boerseunspeletjies en ook ‘n sterkmankompetisie.

🔥 Die laerskool kinders kan aan die worsbraaikompetisie kom deelneem. Inskrywingsgeld is R20 en elke deelnemer maak hulle eie vuurtjie, bring eie wors en braaigerei. Die top worsbraaier sal ‘n lekker prys ontvang.

🚜Teen R20 kan jy ook kom kyk wie die beste trekkerbestuurder is.

🧇🫓🥤 Daar is ook ‘n kontreimark, jaffels, wafels, koeldrank en kindertafel

🌻 Kom kuier gerus saam met ons!

Address

Viljoenskroon
9520

Opening Hours

Monday 08:00 - 13:00
Tuesday 08:00 - 13:00
Wednesday 08:00 - 13:00
Thursday 08:00 - 13:00
Friday 08:00 - 13:00
Sunday 09:00 - 11:00

Telephone

+27563432004

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when NG Viljoenskroon posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share