Horizon

Horizon Horizon is n plek vir al ons jongmense gr7-gr12 en ons Young Adults om by te kom chill op vrydae 19:00 saam vriende.

09/03/2017

Hi almal. Horizon begin officially weer Vrydag 10 Maart 2017 (Dis More!!)
Moet dit nie mis nie sien julle 7 uur

08/02/2017

Hi almal. Ons gaan NIE die Vrydag begin met HORIZON nie. Ons sal julle laat weet wanneer ons gaan begin. Pierre Ronquest

06/02/2017

Hi almal. Horizon skop weer af die Vrydag 19:00. Dit gaan n lekker kuier wees.
Fliek aand. Bring koelas chips sweets....…

Vir die wat wonder… Horizon het nie toe gemaak nie

11/11/2016

Whazzuppp

Vanaand is dit weer tyd vir HORIZON. 19:00-21:00.

Ons skop af met n funny Lip sync battle tussen twee mense. Gaan awesome wees.

Live praise en worship saam die HORIZON band.

Kom chill saam

21/10/2016

Heloooo almal !!

Moenie vanaand se Horizon event mis nie !! Maak reg vir 'n awesome aand van awesome Praise en Worship, awesome Woord en baie fun!!

Sien julle vanaand

13/10/2016

Hi almal. Die weer tyd vir Horizon more aand 19:00-21:00. Ons gaan afskop met n movie night. Bring eetgoed en koelas saam. Sien jou more.

22/09/2016

Wazzuppp.

Wil julle uitnooi na more aand se HORIZON EVENT toe 19:00-21:00.

Moenie dit mis nie. Gaan epic wees.

Dis ook ons laaste event vir die kwartaal. Ons is weer oop in die vierde kwartaal

16/09/2016

Hi daar almal

Goeie NUUS !!!

Horizon se youtube page is live, gaan like en subscribe en share asseblief vir almal.

Ons eerste Lip Sync battle videos ( Chris en Simeon ) is ook live en op die channel.

Maak seker om vanaand by Horizon te wees. Vanaand is dit Michael Keyser en Mariska Hattingh wat die stage neem en mekaar uitdaag in ons lip sync battle.

Ons gesels ook verder oor depressie en hoe dit ons tieners beinvloed.

Plek : AGS Drie Riviere
Tyd : 19:00

Sien julle vanaand.

https://www.youtube.com/channel/UC_jYjyXEubxbNa2qclCqqJg

Horizon Youth se Youtube page

08/09/2016

Die tema vir more aand by HORIZON is; Depressed much???

08/09/2016

Hi almal.......

Moenie more aand se HORIZON EVENT mis nie. 19:00-21:00.

Kom kuier lekker saam en chill saam jou vriende.

Sien jou daar.

Ps. Chris en Simeon doen hulle lip sync battle more aand

Address

27 Sabie Street Three Rivers
Vereeniging
1929

Telephone

0812352898

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Horizon posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share