29/10/2024
Vers en Musiek Middag Konsert
Met Simone as digter & Gabriël as pianis.
Kom geniet die middag saam met ons waar Simone haar gedigte sal voordra en Gabriël werke van Chopin, Granados en Debussy sal speel.
Verversings sal bedien word
16:00 op 3 Nov. by die kerk