Flame of Fire Prayer Warriors is n gebeds groep wat uit lede van verskillende kerke bestaan.Hierdie lede het elke aand 00:00 by mekaar gekom en gebid en God geprys en geloof,gebid vir ons wereld ons area ons gemeenskap ons kinders en nog vele meer.Die groep het toe begin passie kry vir God se werk en het saam Apostel Genrl Roelie Afrikaner gevloei met sy opdrag van God 10jaar gelede om elke maand
Genesings dienste te hou.Die groep het toe besluit om die evangelie na elke dorp in die omgewing te vat vir Genesing,Bevreiding en Profetiese dienste om mense te wys dat God nog lewe en n werklikheid is.Hierdie groep het geen onderdom beperkings nie want jonk en oud is saam terwille van die naam Jesus Christus...Let wel wanneer iets uit die Heilige Gees gebore word is dit bestempel om te lewe en oorvloed te he dit sal bly staan ongeag wat,Die hoof fokus is God se werk die Evangelie.SO kom ons bid vir mekaar en red die verlore siele in Jesus naam,SAAM KAN ONS N VERSKIL MAAK!!