CYM - VGK VanRhynsdorp

CYM - VGK VanRhynsdorp Young souls for Christ

13/01/2023

01/01/2022

Soms is dit n bietjie swaar maar Jesus is/was altyd daar hy het my en jou op Sy rug gedra deur 2021 in 2022 in so ja Kom ons verheerlik sy naam. Happy new year to you all.

Wees verseker God maak n weg
05/05/2021

Wees verseker God maak n weg

Happy birthday aan ons oud jeugkoor dirigent maat Cornel van Schalkwyk  en oud jeugmaat maat Jean-Ri Liedeman. Ons gebed...
27/01/2021

Happy birthday aan ons oud jeugkoor dirigent maat Cornel van Schalkwyk en oud jeugmaat maat Jean-Ri Liedeman. Ons gebed is dat die Here julle sal seën met n dubbele porsie Seëning. Mag goedhyd en guns julle volg al di dae van jul lewens.

Vandag sê ons Baie geluk aan nog n besonderse mensie, Maat Aloise Matroos nog n oud Voorsitter van CYM VANRHYNSDORP, met...
25/01/2021

Vandag sê ons Baie geluk aan nog n besonderse mensie, Maat Aloise Matroos nog n oud Voorsitter van CYM VANRHYNSDORP, met die herdenking van haar geboorte dag. Mag goedhyd en guns U volg al die dae van U lewe. Die Here seën geniet die dag verder.

Vandag sê ons Baie geluk aan ons oud Voorsitter en steun pillaar maat Clint De Klerk met sy verjaarsdag. Ons gebed is da...
09/11/2020

Vandag sê ons Baie geluk aan ons oud Voorsitter en steun pillaar maat Clint De Klerk met sy verjaarsdag. Ons gebed is dat die Here U sal seën en Baie jare sal spaar. Geniet U dag verder.

Ons sê vir jo vandag Baie geluk met jou verjaarsdag maar Nicolize Julies mag die liewe Heer jo Baie jare spaar. Ons bid ...
22/10/2020

Ons sê vir jo vandag Baie geluk met jou verjaarsdag maar Nicolize Julies mag die liewe Heer jo Baie jare spaar. Ons bid vandag Gods rykste seën oor U lewe toe.

Ons almal by CYM - VGK VanRhynsdorp

Baie baie jare gelede toe die volk van CYM - VGK VanRhynsdorp nog Baie jonk was😂😂😂😂😂
26/09/2020

Baie baie jare gelede toe die volk van CYM - VGK VanRhynsdorp nog Baie jonk was😂😂😂😂😂

Vrydag 6 Maart 2020 en di volk van die Here is reg om as n jeug bediening die naam van die Here groot te maak. Was leke ...
10/03/2020

Vrydag 6 Maart 2020 en di volk van die Here is reg om as n jeug bediening die naam van die Here groot te maak. Was leke om by julle te kom wees al was dit net vir n Klein tydjie.

En kyk danu net da hoe geniet die volk hulle bydi Koffie kroeg 2019-06-14. CYM VANRHYNSDORP of niks of wat praat ek alle...
15/06/2019

En kyk danu net da hoe geniet die volk hulle bydi Koffie kroeg 2019-06-14. CYM VANRHYNSDORP of niks of wat praat ek alles🤔🤔🤔😂😂😂

Address

Mimosa
Vanrhynsdorp

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when CYM - VGK VanRhynsdorp posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share