Mamre Ministries

Mamre Ministries We are a Holy Spirit filled Ministry with an end-time vision and a passion for the bride of Christ.

Together we learn, we grow, and we worship in Spirit and in Truth.

Uitstorting van die Heilige Gees. Almal welkom Saterdagaand.
18/05/2026

Uitstorting van die Heilige Gees. Almal welkom Saterdagaand.

Moet nie uitmis op hierdie reis van intimiteit met jou Bruidegom nie.  Mans en Vroue welkom.
07/05/2026

Moet nie uitmis op hierdie reis van intimiteit met jou Bruidegom nie. Mans en Vroue welkom.

Gaan lees Jeremiah 49:34-39 Elam is vandag se Iran 🇮🇷. Sien hoe al die gebeure in die nuus 'n profesie is wat uitspeel. ...
01/03/2026

Gaan lees Jeremiah 49:34-39
Elam is vandag se Iran 🇮🇷.
Sien hoe al die gebeure in die nuus 'n profesie is wat uitspeel.
Veral vers 38 (Hulle 'king' en 40 officials is reeds nou vernietig) en kyk die belofte in dieselfde vers.
I will set my throne in Elam, declares the Lord🙌🏻🙇🏻‍♀️...en vers 39 sal Hy als kom restore.
Die shaking bring tog 'n verwagting vir die wat onderdruk word.
Ons hou aan om saam in te tree, in die Naam van Jesus Christus!

MIRIAMLeader, prophetess, worshipper!!Tog het die Heilige Gees soveel meer wat Hy môre, 20 Februarie 2026 wil deel!Natuu...
19/02/2026

MIRIAM
Leader, prophetess, worshipper!!
Tog het die Heilige Gees soveel meer wat Hy môre, 20 Februarie 2026 wil deel!
Natuurlik ja, bring jou tamboeryn as jy een het (Ons het ekstra)

Vrouebediening môre oggend 08h00

Come and join us THIS FRIDAY 20 FEBRUARY 2026 at Mamre Youth.18h30 - 20h007b Miravaal, Vanderbijlpark
19/02/2026

Come and join us THIS FRIDAY 20 FEBRUARY 2026 at Mamre Youth.

18h30 - 20h00

7b Miravaal, Vanderbijlpark

04/02/2026

Opgewonde nooi Mamre almal uit na ons Tabernakelkamp.
Be part of a journey into God's presence.
Elkeen gaan sy eie Tabernakel bou! Dus is daar net beperkte plekke.

21/01/2026

'n Hemelse blessing!
Kom wees deel van hierdie Pelgrimsreis.

Address

7B Miravaal
Vanderbijlpark
1911

Opening Hours

Monday 09:00 - 13:00
Tuesday 09:00 - 20:00
Wednesday 09:00 - 13:00
Thursday 09:00 - 13:00
Friday 09:00 - 13:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Mamre Ministries posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share