Transvalia VCSV

Transvalia VCSV Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Transvalia VCSV, Religious organisation, Vanderbijlpark.

Baie sterkte vir die eksamen! Onthou jy is nie alleen nie, God is by jou!!*
03/06/2016

Baie sterkte vir die eksamen! Onthou jy is nie alleen nie, God is by jou!!*

Transvalia VCSV 2016 A generation dedicated to make a change. ♡
05/03/2016

Transvalia VCSV 2016
A generation dedicated to make a change. ♡

05/03/2016
Sessies in die saal was amazing, ons het so baie geleer. Ongelooflike praise en worship saam met Juan Hugo en sy band. D...
20/02/2016

Sessies in die saal was amazing, ons het so baie geleer.

Ongelooflike praise en worship saam met Juan Hugo en sy band. Dit was 'n belewenis.

Gesing, gelag en lekker gesels!* Marshmellows braai en warm koffie. Ongelooflike getuienisse en stories van hoop en lief...
20/02/2016

Gesing, gelag en lekker gesels!*
Marshmellows braai en warm koffie.

Ongelooflike getuienisse en stories van hoop en liefde.

Amazing aande om die kampvuur saam met amazing mensies!

Sterkte aan al die onderwysers en leerders met die 1ste kwartaal van 2016! 📚🤓
13/01/2016

Sterkte aan al die onderwysers en leerders met die 1ste kwartaal van 2016! 📚🤓

Mag 2016 gevul wees met genade, vrede en liefde teenoor jou medemens, mag God se wil bo joune gestel word, en mag al jou...
31/12/2015

Mag 2016 gevul wees met genade, vrede en liefde teenoor jou medemens, mag God se wil bo joune gestel word, en mag al jou drome n werklikheid word. Sterkte met die nuwe jaar🙏🏼✝💒

Transvalia VCSV wens jou n geseende kersfees toe en hoop dat jy n dag gevul met liefde en die seën van God ervaar het💒✝💜
25/12/2015

Transvalia VCSV wens jou n geseende kersfees toe en hoop dat jy n dag gevul met liefde en die seën van God ervaar het💒✝💜

Sterkte aan almal vir die kwartaal wat voorlê! Onthou die kringe is more in die saal
19/07/2015

Sterkte aan almal vir die kwartaal wat voorlê! Onthou die kringe is more in die saal

27/06/2015
Baie Sterke vir dir eksamen!!!*
02/06/2015

Baie Sterke vir dir eksamen!!!*

Address

Vanderbijlpark

Telephone

+27795064078

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Transvalia VCSV posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Transvalia VCSV:

Share