17/03/2023
Emmanuel Gelowiges, God is met ons. Vrede van God ons Vader en Jesus ons Koning.
๐ฅ *OPENBARING DIENS* ๐ฅ
โช *Woon die komende Sondag 19.03.2023 se Diens by om 8:30*
โผ๏ธ Hierdie diens is vir *OUD EN JONK...*
โผ๏ธ Die *DIER GAAN...VERSLIND...VERMORSEL EN VERTRAP*
๐Bring die *JONGMENSE* saam om te kom *LUISTER* en *WAAK* vir die *DIER*
๐Maak *SEKER JY MIS DIT NIE.. JY MOET DIT HOOR*
"Like" die boodskap deur die volgende ๐ฅ๐๐ป๐๐ปโค๏ธen "share" die uitnodiging met jou gesin, familie en vriende.
AMEN.