Rosedale Congregational Kerk

Rosedale Congregational Kerk 2010 - 2020
10 Jaar van Genade

04/09/2026

Save the date.....

Moenie uit mis die 19 September 2026 nie......
04/09/2026

Moenie uit mis die 19 September 2026 nie......

Nog fotobeeld van ons Senior Vroue se Jaarfees vieringe die afgelope naweek
20/08/2026

Nog fotobeeld van ons Senior Vroue se Jaarfees vieringe die afgelope naweek

Ons Senior Vroue het die naweek vanaf 15 tot 16 Augustus 2026 hul Jaarfees vieringe gehad. Hul die naweek afgeskop met '...
20/08/2026

Ons Senior Vroue het die naweek vanaf 15 tot 16 Augustus 2026 hul Jaarfees vieringe gehad. Hul die naweek afgeskop met 'n ontspanne oggend waar gaste n heerlike braai vleis en n lekker bederf geniet het. Sondag het hul die Erediens waargeneem en ons eer God vir n baie geseende naweek in die teenwoordigheid van ons Hemelse Vader en wonderlike Vroue wat kon saam lag, bid genief

26/07/2026
Nog foto beeld van die naweek
26/07/2026

Nog foto beeld van die naweek

Die afgelope naweek was die Kinderbediening se Jaarfees 'n groot sukses en 'n ware seën.Die naweek het afgeskop met 'n p...
26/07/2026

Die afgelope naweek was die Kinderbediening se Jaarfees 'n groot sukses en 'n ware seën.

Die naweek het afgeskop met 'n pragtige en deftige Debutantebal, waar ons kinders met trots en waardigheid hulself voorgestel het. Dit was 'n besondere geleentheid vol elegansie, vreugde en onvergeetlike herinneringe.

Die fees is op Sondag afgesluit met 'n geseënde erediens, waar ons saam die Here geloof en gedank het vir Sy liefde, genade en leiding.

'n Hartlike dankie aan elke organiseerder, ondersteuner, ouer, deelnemer en gemeentelid wat gehelp het om hierdie jaarfees so spesiaal te maak. Mag die Here elkeen ryklik seën.

Aan God al die eer!

Mandela Dag, 18 Julie 2026 Kerkraad ontvang Jag of Joys en klerasie om in Wyke te versprei......
19/07/2026

Mandela Dag, 18 Julie 2026

Kerkraad ontvang Jag of Joys en klerasie om in Wyke te versprei......

Ter viering van Mandela Dag het Rosedale Congregational Kerk ons liefde en omgee met die gemeenskap gedeel deur Jars of ...
19/07/2026

Ter viering van Mandela Dag het Rosedale Congregational Kerk ons liefde en omgee met die gemeenskap gedeel deur Jars of Joy aan gemeentelede uit te deel.

Hierdie eenvoudige gebaar herinner ons daaraan dat vriendelikheid, liefde en omgee 'n groot verskil in iemand se lewe kan maak. Soos Nelson Mandela geglo het dat elke mens die vermoë het om die wêreld te verander, glo ons dat elke daad van goedhartigheid hoop bring.

Mag elke Jar of Joy nie net 'n geskenk wees nie, maar ook 'n herinnering aan God se liefde, genade en voorsiening.

"Laat ons mekaar liefhê, want die liefde is uit God." – 1 Johannes 4:7

Baie dankie aan almal wat gehelp het om hierdie dag so besonder te maak. Mag ons aanhou om lig en hoop in ons gemeenskap te wees.

Ons Kerk het die afgelope week 'n baie suksesvolle kinder program gehad wat aangebied was deur Pelgrim Jacobs.' n Vrolik...
13/07/2026

Ons Kerk het die afgelope week 'n baie suksesvolle kinder program gehad wat aangebied was deur Pelgrim Jacobs.' n Vrolike klompie kinders was daagliks vanaf 9uur tot 12uur gevoed deur God's Woord en het met lekkernye bederf.

Address

C/O Gifkop Single And Ysterberg Street
Upington
8801

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Rosedale Congregational Kerk posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Rosedale Congregational Kerk:

Shortcuts

Share