Caro's Creations

  • Home
  • Caro's Creations

Caro's Creations Hand-made, Fashionable, Custom, Durable Bags for any Occasion. In modern times we find that school backpacks are a necessity for every scholar.

The history of bags dates back to the 14th century where drawstring bags made its first appearance as an item used to carry money. In 1938 the first backpack with a zipper came into existence when backpacks were primarily used for hiking and camping purposes. Over time we’ve seen an indefinite rise in all kinds of bags, ranging from designer all the way through to character and even trolley bags.

Handbags are an extension of a woman’s arm. Shopper bags allow for intact goods when making a trip to the grocery store. With a wide variety and many uses thereof, one cannot begin to imagine a world without this handy carrier of goods simply termed the “bag/backpack”. That is why we decided to customise each bag according to the client's preferences. The following bags are available:

Handbags,
Backpacks,
Schoolbags,
Travel/Over-night Bags
Gym Bags
Teacher Bags
Laptop Bags
Baby/Diaper Bags
Camping/Toiletries Bags
Beach Bags
Shopping Bags
Bible Study/Church Bags

Hoe lyk dit as julle moet braaibroodjies maak??🙈24 broodjies later, met net 🍅tamatie, plastiek kaas, sout en (baie!) pep...
12/06/2026

Hoe lyk dit as julle moet braaibroodjies maak??🙈

24 broodjies later, met net 🍅tamatie, plastiek kaas, sout en (baie!) peper🥪.

En dan moet jy nog kop hou en merk vir die 'ek hou nie van tamatie nie!' en 'ek kan nie uie eet nie!'.

P.s, botter kom aan die binnekant!🤪

12/06/2026

🎉 GROOT NUUS! Ons het nou 'n YouTube-kanaal! 🎥✨

Ons is ongelooflik opgewonde om te deel dat ons amptelik ons eie YouTube-kanaal begin het!

Dit is iets wat ons al 'n geruime tyd beplan, en ons sien uit daarna om inhoud te deel wat eg, opreg, bemoedigend, geloofsgebaseerd en relevant vir die alledaagse lewe is.

Ons gebed en wens is dat hierdie video's vir iemand hoop, bemoediging, wysheid of selfs net die versekering sal bring dat hulle nie alleen deur hul uitdagings stap nie. ❤️

Ons eerste video is reeds opgelaai, en ons het baie meer opwindende dinge vir die toekoms beplan. Ons sien uit daarna om saam met julle op hierdie reis te wees!

🙏 Ons sal julle ondersteuning opreg waardeer:
✅ Gaan kyk na ons video's
✅ Teken in op ons kanaal
✅ Gee 'n "Like"
✅ Deel dit met familie en vriende
✅ Los 'n kommentaar en vertel ons van watter onderwerpe julle graag meer wil hoor

Elke kyk, deel, intekening en kommentaar help ons om meer mense te bereik wat dalk 'n woord van hoop of bemoediging nodig het.

🎬 Kyk ons nuutste video hier:
🔗 https://youtu.be/cyblzSST8EY

Baie dankie dat julle deel is van hierdie nuwe avontuur. Ons vertrou dat hierdie kanaal 'n plek sal wees waar mense hoop, genesing, geloof en bemoediging kan vind.

❤️ Ons sien uit daarna om hierdie reis saam met julle te stap!

07/06/2026

Watch this space!👀👏😁

06/06/2026

Amper!!👀👏😁

05/06/2026

Kan nie wag om julle te wys nie!!👀👏😁

Die naweek is ons super gebless met Sandra Barnard by Precence Church in Middelburg. Baie dankie aan elkeen wat ons onde...
17/05/2026

Die naweek is ons super gebless met Sandra Barnard by Precence Church in Middelburg. Baie dankie aan elkeen wat ons ondersteun het. Ons waardeer julle baie.

Ons kuier more saam Delmas familie kerk. Kry ook die geleentheid om die konferensie saam hulle by te woon. Baie dankie v...
08/05/2026

Ons kuier more saam Delmas familie kerk. Kry ook die geleentheid om die konferensie saam hulle by te woon. Baie dankie vir Engele soos Linn Swanepoel wat met liefde slaapplek aanbied vannaand. Dit is ń baie groot seën. 😘

18/02/2026
Wat maak jy met n Caro baba sak? Jy laai die baba, met doeke en al by Ouma af vir die HELE naweek 😁😁😁
17/02/2026

Wat maak jy met n Caro baba sak? Jy laai die baba, met doeke en al by Ouma af vir die HELE naweek 😁😁😁

Address


Telephone

+27822314682

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Caro's Creations posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Caro's Creations:

  • Want your place of worship to be the top-listed Place Of Worship?

Share