I Have Seen Thee in the Sanctuary / Aanskou die Here in Sy Heiligdom

I Have Seen Thee in the Sanctuary  / Aanskou die Here in Sy Heiligdom Presenting the Word of God through the Sanctuary as the way in which a holy faith and a pure character may be attained.

A Discussion Forum on the Sanctaury, its Ornaments, and the rest will follow... 'n Besprekings forum oor die Tabernakel en die Ornamente, en die res sal volg...

26/10/2022

Bybelprofesie en die Heiligdom. In die studie kyk ons na 'n tydprofesie wat in Openbaring 11 genoem word en ondersoek die boek Daniel om die tydprofesie te ...

25/10/2022

Heinrich Viljoen doen 'n vers vir vers verduideliking van Openbaring 12. Die opname is gedoen by Pietersburg SDA Landelik, 22 Oktober 2022

Ons stal uit en doen drie aanbiedings more, 1 Oktober 2022 by Pieterburg SDA Gemeemte.Die program vir die dag sal soos v...
30/09/2022

Ons stal uit en doen drie aanbiedings more, 1 Oktober 2022 by Pieterburg SDA Gemeemte.

Die program vir die dag sal soos volg wees:

09:30 – Israel en die Heiligdom

Die heel eerste keer wat daar ‘n Heiligdom gebou was, was toe Israel uit Egipte na die Beloofte Land getrek het. Ons volg die Israeliete en vind meer uit oor hoe die Heiligdom aan Israel gegee was. Ons leer oor hoe Israel se verlossing ‘n skadu was van die groter verlossings plan wat later in Jesus vervul sou word.

11:00 – Jesus en die Heiligdom

Wie is Jesus? Waar was Hy toe die aarde geskape was? En hoekom moes Hy na die aarde toe kom as ‘n baba? Ons gaan in hierdie studie kyk na Jesus se aardse bediening en hoe Jesus die Heiligdom se offerstelsel kom vervul het.

14:00 – Die Christen en die Heiligdom

Hoewel die aardse Heiligdom sy doel gedien het, is daar ‘n beter een. Ons word deur die apostel Petrus vermaan om in Jesus se voetspore te volg. Ons gaan in hierdie studie saam kyk na die Hemelse Heiligdom en hoe ons dit geestelik kan betree.

Was n lekker program by Phalaborwa SDA kerk vandag.
10/09/2022

Was n lekker program by Phalaborwa SDA kerk vandag.

Alles opgestel, gereed vir more se aambieding en uitstalling.  As jy naby Phalaborwa is, moet nie die program mis nie.
09/09/2022

Alles opgestel, gereed vir more se aambieding en uitstalling. As jy naby Phalaborwa is, moet nie die program mis nie.

09/09/2022

Address

Tzaneen
0850

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when I Have Seen Thee in the Sanctuary / Aanskou die Here in Sy Heiligdom posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share