27/10/2025
Jesaja 40:30-31 "Selfs jongmense raak uitgeput en afgemat.Baie jongmense struikel en val.Maar die wat hulle hoop op die Here stel,sal nuwe krag kry.Hulle vlieg hoog,soos arende.Hulle sal hardloop en nie moeg word nie.Hulle sal loop en nooit vermoeid word nie."🙌🏻✝️