02/09/2026
Ons hou 'n buitelug fliekaand op Vrydag 4 September 2026. Fliek begin 18:00. Almal is welkom bring net jou eie kampstoel en/of kombers. Worsbroodjies, springmielies, koeldrank ens te koop. R50 per volwassene en hoërskoolkind. R30 per laerskool kind.