29/04/2026
NG Kerk Thabazimbi โ Voetspoorfees 2026 - Vrydag 1 Mei 2026
Verskeie uitstallers wag vir jou!
Kom kuier en ondersteun hierdie talentvolle handelaars:
Fransischa โ Koeksisters
Elise Coetser โ Beskuit, fudge, ingemaakte produkte
Dada โ Samoosas
Esmรฉ & Grace handmade โ Handgeborduurde klere
Rika โ Speelgoed
Ansie โ Roomyskombi
Esti โ Sakke
Gerrie โ Crazy bots
Heather โ Sparrow kids
Luitjรฉ โ Lapa boeke
Yolandi โ Sakke, sterling silwer juwele
Melanie โ Haarrekkies
Merida โ Oorbelle & Grootmens doeke
Dalene โ Silwer juwele
Anika White โ Gehekelde speelgoed, cake pops
Cariena โ Vellies & soft toys
Boelly โ Houtborde
Lizelle โ Ietsie lekker (ingemaakte produkte)
Marlene โ Butterfly printing (pd)
Nelia โ Iced coffee, milkshakes, royal icing koekies
Annetjie โ Stainless steel juwele (pd)
Ornelia โ O'melts koekies
Karin โ Gesigverf, sand art, hout speelgoed
Willie โ Penne, houtborde (pd)
Elzarie โ Kerse, hasies
Bring die hele gesin en kom geniet hierdie wonderlike verskeidenheid by die Voetspoorfees!
Moenie misloop nie โ Vrydag 1 Mei 2026 by NG Kerk Thabazimbi.