NG Kerk Thabazimbi

NG Kerk Thabazimbi Thabazimbi gemeente is 'n omgee gemeente in die hartjie van die westelike bosveld. ONS LEEF VIR CHRISTUS EN SY KONINKRYK..

Thabazimbi gemeente is oa 'n Sending gemeente, soos 'n waterdruppel se ringe wat wyd uitkring, so word die Woord van hier af versprei ... ...

08/09/2026
Al het jy vergeet om te antwoord, kom. Lidmate 75+, met gades en versorgers
08/09/2026

Al het jy vergeet om te antwoord, kom. Lidmate 75+, met gades en versorgers

07/09/2026

Voorbidding asb.

Naandsê almal,

Ek en Ouma Bets Oosthuizen is weer by Wilgers Ongevalle al van 12h30 af, agv 'n erge bakteriële infeksie in haar regter voet.

Ja hier is dit Afrika tyd!!

Die Internis Dr Gerard Klopper en ortopediese chirug Dr Jaco Naudé was reeds hier. Dis beslus Cellolitus.

Ons wag vir 'n privaat kamer, Ouma mag nie saam met ander pasiente wees nie. So ons kamp uit hier in ongevalle.

Die ortopeet gaan Ouma eers môre teater toe neem, wil nog toetse doen en die antibiotika kans gee om infeksie telling af te kry.

Die Internis, Ortopeet en Endokrinoloog werk almal saam, hulle gaan in teater al die dooie velle en weefsels afsny. Die Dokters is baie bang vir Sepsis.

Bid asb dat hulle die infeksie vinnig onder beheer gaan kry en Ouma weer vinnig beter gaan wees🙏🙏

Liefde
Lorien Burger

Send a message to learn more

Address

Thabazimbi

Opening Hours

Monday 08:00 - 13:00
Tuesday 08:00 - 13:00
Wednesday 08:00 - 13:00
Thursday 08:00 - 13:00
Friday 08:00 - 13:00

Telephone

+27733878170

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when NG Kerk Thabazimbi posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share