Emmanuel Pinkster Sending Gemeentes Swellendam Jeug

Emmanuel Pinkster Sending Gemeentes Swellendam Jeug Geestelike beweging

2024 EPSG Jeugkamp Swellendam 2024Dit was geseend.
14/07/2024

2024 EPSG Jeugkamp Swellendam 2024

Dit was geseend.

Baie dankie aan die gemeenskap van Swellendam vir die ondersteuning met ons burger verkope vandag. Ons jeug waardeer U b...
14/06/2024

Baie dankie aan die gemeenskap van Swellendam vir die ondersteuning met ons burger verkope vandag. Ons jeug waardeer U bydra.

Aandag Swellendam gemeenskap. Ons vra vir U om ons Jeug te kom ondersteun asb.Baie dankie
05/06/2024

Aandag Swellendam gemeenskap. Ons vra vir U om ons Jeug te kom ondersteun asb.

Baie dankie

Hier is dit nou. Swellendam, Riviersonderend, Bredasdorp en meer. N diens vir die jongmense.
16/01/2024

Hier is dit nou. Swellendam, Riviersonderend, Bredasdorp en meer. N diens vir die jongmense.

Goeie middag gemeenskap van Swellendam area. Ons sal weer lekker hoender kerrie vetkoeke beskikbaar het. Kom en onderste...
03/10/2023

Goeie middag gemeenskap van Swellendam area. Ons sal weer lekker hoender kerrie vetkoeke beskikbaar het. Kom en ondersteun ons as Jeug asb. Geseendes van God.

Kom en ondersteuning. Dit gaan vlieg soos soetkoek.
14/09/2023

Kom en ondersteuning. Dit gaan vlieg soos soetkoek.

Goeie more geliefdes van Swellendam gemeenskap en Emmanuel volk: Hiermee vra ek U ondersteuning vir die verkope van ons ...
24/07/2023

Goeie more geliefdes van Swellendam gemeenskap en Emmanuel volk: Hiermee vra ek U ondersteuning vir die verkope van ons Gemeente op Swellendam.
Kom en ondersteun ons asb.
R30 elk n Burger sal U vra vir nog.

Geseende week.

Hier gaan ons alweer Swellendam. Dit is net R20 by Emmanuel Kerk Gebou Disa straat. Kom en geniet en ondersteun ons geru...
07/07/2023

Hier gaan ons alweer Swellendam. Dit is net R20 by Emmanuel Kerk Gebou Disa straat. Kom en geniet en ondersteun ons gerus.

Laat weet as ons 1/2 moet uithou vir U dierbares. Kom en ondersteun die Jongmense met hul poging om n sukses te maak vir...
09/06/2023

Laat weet as ons 1/2 moet uithou vir U dierbares. Kom en ondersteun die Jongmense met hul poging om n sukses te maak vir die Jeug konferensie.

Gmore Swellendam gemeenskap. Ons sal weer Burger te koop he op Vrydag 26 Mei 2023.Kom en ondersteun ons gerus.Baie danki...
24/05/2023

Gmore Swellendam gemeenskap. Ons sal weer Burger te koop he op Vrydag 26 Mei 2023.
Kom en ondersteun ons gerus.
Baie dankie.

Middag almal. Gemeenskap van Swellendam. KOM EN ONDERSTEUN ONS Emmanuel pinkster Gemeentes Swellendam met hierdie poging...
04/05/2023

Middag almal. Gemeenskap van Swellendam. KOM EN ONDERSTEUN ONS Emmanuel pinkster Gemeentes Swellendam met hierdie poging.

Heerlike kerrie vetkoeke te koop Vrydag 28 April. Kom en geniet dit. Jy sal nie spyt wees nie.
24/04/2023

Heerlike kerrie vetkoeke te koop Vrydag 28 April. Kom en geniet dit. Jy sal nie spyt wees nie.

Address

Disa Street
Swellendam
6740

Telephone

+27613333610

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Emmanuel Pinkster Sending Gemeentes Swellendam Jeug posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share