Residentia Stigting

Residentia Stigting Om as Christen-diensorganisasie volhoubare huisvesting aan bejaardes, gestremdes en die jeug beskikbaar te stel.
(2)

Gestig in 1957 in Pretoria, Suid-Afrika, deur die Gereformeerde Kerk as die "Gereformeerde Stigting" en nou bekend as die Residentia Stigting, het dit gegroei tot 'n groot organisasie met bykans 20 oorde landswyd. Om as Christen-diensorgainsasie optimale fisiese, psigiese, kulturele en geestelike versorging aan bejaardes, gestremdes en die jeug beskikbaar te stel. Om as Christen-diensorganisasie d

ie nodige hulpbronne te verkry, optimaal te benut en te bestuur. Om as Christen-diensorganisaie deur behoeftebepalings en lewensvatbaarheidstudies verbeterings van bestaande skemas of uitbreidings te inisieer, te onderneem en te implementeer. Om as Christen-diensorganisasie in suider Afrika, op doelmatige en volhoubare wyse, om te sien na en te beywer vir, die welstand van bejaardes, gestremdes en jeug.

Address

40 Troye Street
Sunnyside
0002

Opening Hours

Monday 07:30 - 16:00
Tuesday 07:30 - 16:00
Wednesday 07:30 - 16:00
Thursday 07:30 - 16:00
Friday 07:30 - 16:00

Telephone

0123410416

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Residentia Stigting posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Residentia Stigting:

Share